0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (5)
  • R100 - R250 (3)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 9 of 9 matches in All departments

Koeke en Terte - Aanvaar Mekaar se Uniekheid (Afrikaans, Paperback): Susan Coetzer Koeke en Terte - Aanvaar Mekaar se Uniekheid (Afrikaans, Paperback)
Susan Coetzer
R210 R160 Discovery Miles 1 600 Save R50 (24%) Shipped within 4 - 8 working days

Koeke en terte†gee jou skreeusnaakse wenke oor die verskille tussen mans en vroue en verskillende tipe vroue. Dit is geskik vir almal wat ’n goeie humorsin het – en veral vir hulself kan lag.†Susan takel ernstige onderwerpe soos dat†jy as vrou is goed genoeg is, jy nie so hard op jouself moet wees nie en jy is genoeg vir God net soos jy is. Sy help jou om jouself te leer waardeer en jou eie gawes te ontwikkel en om by jouself en ander te leer.†

Soetgoed Vir Die Siel Omnibus (3-in-1) (Afrikaans, Paperback): Susan Coetzer Soetgoed Vir Die Siel Omnibus (3-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Susan Coetzer
R289 R187 Discovery Miles 1 870 Save R102 (35%) Shipped within 10 - 15 working days

Soetgoed vir die siel is ʼn samestelling van drie van Susan Coetzer se verhale oor die soeke na soetgoed vir jou siel.

Die 3-boeke-in-1 sluit in: Oros vir die Siel, Custard vir die Siel en Tjoklits vir die Siel.

Oros vir die siel

Op die ouderdom van twee-en-veertig het Kyle van Aswegen oŽnskynlik alles: 'n skatryk man, twee normale tienerkinders, 'n weelderige huis en moody copper highlights in haar hare. Maar die man praat feitlik niks, die kinders toon aweregse neigings, die huis raak al hoe meer soos 'n tronk en die highlights voel net moody.

Vir meer as dertig jaar probeer Kyle om die gat in haar binneste vol te maak . Die gat wat oopgeruk is toe sy haar ma met onsiende oŽ langs die geel linoleumtafel aangetref het. So lank al probeer sy die Oros vir die siel vind wat haar ma voortdurend ontwyk het – in drank, dwelms, seks, geld ... tot sy op die dag van haar man se vyftigste verjaarsdag besef dat daar te veel pointers is om die uitnodiging langer te ignoreer: Sy sal die kerkding probeer. En die Here praat met haar, reguit en duidelik. By Hom kan sy die swaar tas afgooi en die inhoud uitskud, kry sy die moed om alles uit die kas te laat kom wat haar lewe so moeilik gemaak het. Maar dis nie 'n quick fix nie , en die grootste toets lÍ nog voor ...

Custard vir die siel

Op die vooraand van haar 25ste huweliksherdenking behoort Isabella se lewe goed te wees. Sy is getroud met Herman, 'n bekende sielkundige, en het twee tienerseuns en 'n mooi huis.

Maar eintlik is haar lewe besig om uitmekaar te val. Dit maak dat sy haar toevlug neem tot soetgoed en Ingrid Jonker se somber poŽsie. En sy het die verskriklikste vermoede ... Dan verras Herman haar met 'n reis na haar geboorteland. Dit is 'n reis wat haar eers naak stroop – en dan haar pyn in purpose omskep. Nou moet sy leer om haar vryheid te aanvaar ...

Tjoklits vir die siel

Vier vroue in hul veertigs. Aan die buitekant all glitz and glam, maar onder draai die duiwel rond... Suzanne, pleaser wat sloof vir haar man en drie tieners. Sy druk maar ore toe vir die menopause-wolf wat aan haar voordeur hamer en 'n spook wat oor haar Monet-roostuin buite die kombuis venster sweef...water Johan se mond dalk vir groener weivelde? Christel, haar kinderlose, wyser-as-die-wereldsuster, is drop dead beautiful en 'n celeb op Italiaanse spykerhakstewels. Die uiteinde van haar Mario se flings met systringemodelle is 'n skeipaartie waar die bird of Paradise 'n paar glans groen vere verloor... Adri, koel sakevrou en mik na die Who's Who Map. Franco mag nou wel werkloos wees, maar is steeds 'n beeld van 'n man en hou darem die twee tieners aan die gang. Haar beste vriend is botox - en haar verhouding met haar man en kinders is ewe leeg en sonder siel. Lisa, dromerige ontwerper van vloeiende skeppings vir vroue, het haar hart vir straathonde en bedelaars behou... al boelie haar welaf Stephen Covey-man haar

Oros For The Soul (Paperback): Susan Coetzer Oros For The Soul (Paperback)
Susan Coetzer
R96 Discovery Miles 960 Shipped within 10 - 15 working days

Susan Coetzer's debut novel, Oros for the soul, tells the honest and touching story of a women's journey, from disillusionment to a life with purpose, and the journey back to the light and love.

God is Groot (Afrikaans, Paperback): Susan Coetzer God is Groot (Afrikaans, Paperback)
Susan Coetzer
R90 Discovery Miles 900 Shipped within 10 - 15 working days

52 van Suid-Afrika se bekendste en geliefste geestelike skrywers en gospel sangeresse skryf saam aan hierdie Bybeldagboek vir vroue. Saam skryf hulle oor dinge van die lewe wat net vroue sal verstaan, vir elke vrou se hart. Met bekendes soos Gretha Wiid, Annalise Wiid, Wanda Bam, Freda Francis, Clarice Pieterse en ander is hierdie meer as net ʼn Bybeldagboek, dis ʼn versamelstuk.

Tjoklits Vir Die Siel (Afrikaans, Paperback): Susan Coetzer Tjoklits Vir Die Siel (Afrikaans, Paperback)
Susan Coetzer
R89 Discovery Miles 890 Shipped within 10 - 15 working days

Vier vroue in hul veertigs. Aan die buitekant all glitz and glam, maar onder draai die duiwel rond... Suzanne, pleaser wat sloof vir haar man en drie tieners. Sy druk maar ore toe vir die menopause-wolf wat aan haar voordeur hamer en 'n spook wat oor haar Monet-roostuin buite die kombuis venster sweef...water Johan se mond dalk vir groener weivelde? Christel, haar kinderlose, wyser-as-die-wereldsuster, is drop dead beautiful en 'n celeb op Italiaanse spykerhakstewels. Die uiteinde van haar Mario se flings met systringemodelle is 'n skeipaartie waar die bird of Paradise 'n paar glans groen vere verloor... Adri, koel sakevrou en mik na die Who's Who Map. Franco mag nou wel werkloos wees, maar is steeds 'n beeld van 'n man en hou darem die twee tieners aan die gang. Haar beste vriend is botox - en haar verhouding met haar man en kinders is ewe leeg en sonder siel. Lisa, dromerige ontwerper van vloeiende skeppings vir vroue, het haar hart vir straathonde en bedelaars behou... al boelie haar welaf Stephen Covey-man haar

Custard Vir Die Siel (Afrikaans, Paperback): Susan Coetzer Custard Vir Die Siel (Afrikaans, Paperback)
Susan Coetzer
R96 Discovery Miles 960 Shipped within 10 - 15 working days

Op die vooraand van haar 25ste huweliksherdenking behoort Isabella se lewe goed te wees. Sy is getroud met Herman, 'n bekende sielkundige, en het twee tienerseuns en 'n mooi huis.

Maar eintlik is ha ar lewe besig om uitmekaar te val. Dit maak dat sy haar toevlug neem tot soetgoed en Ingrid Jonker se somber poŽsie. En sy het die verskriklikste vermoede ...

Dan verras Herman haar met 'n reis na haar geboorteland. Dit is 'n reis wat haar eers naak stroop – en dan haar pyn in purpose omskep.

Nou moet sy leer om haar vryheid te aanvaar ...

SUSAN COETZER is bekend as skilder, joernalis en rubrie kskrywer vir Finesse tydskrif. Sy is 'n bekroonde aktrise wat met 'n Artes en drie Vita-toekennings spog. Haar beroep en roeping is as gasvrou van die Blou Hond-restaurant en landwye motiveringspreker . Haar debuutroman, Oros vir die siel, het reeds duisende lewens verander.

Bruistablette Vir Die Lewe (Afrikaans, Paperback): Susan Coetzer Bruistablette Vir Die Lewe (Afrikaans, Paperback)
Susan Coetzer
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

In hierdie praktiese, toeganklike en lekkerlees-dagstukkieboek is daar elke dag ’n nuwe bruistablet om in afsondering te lees, te absorbeer en toe te pas in jou lewe – om jou innerlik te versterk as mens. Dit is ’n reis na groter egtheid en verdieping as kinders van die Here sodat jy (en ek) meer kan bruis en minder kan brul te midde van ons realiteit en probleme.

Selma en Louise (Afrikaans, Paperback): Susan Coetzer Selma en Louise (Afrikaans, Paperback)
Susan Coetzer 1
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

“Ek wil ’n enkelkaartjie bespreek,” fluister Selma aan die man agter die toonbank in Flight Centre.

“Waarnatoe?” vra hy en kyk op.

“Geen idee nie,” sÍ Selma en lek oor haar droŽ lippe. “Solank dit baie ver van Johannesburg is.”

Selma Barnard se hele lewe het soos ’n kaartehuis inmekaargetuimel. Eers verloor sy haar man, toe haar kinders, en nou is haar hart van nuuts af gebreek deur ’n sogenaamde ridder op ’n wit perd. Hoe kon sy haar so misgis het? En waar was Louise, haar hartsvriendin van veertig jaar? Hoekom het sż haar nie gewaarsku nie. IndiŽ toe, dis waarheen sy sal vlug, besluit Selma. Sy sal al haar durf en moed bymekaarskraap, vrou-alleen op die vliegtuig klim Mumbai toe, en ’n nuwe mens terugkom. ņ la Eat Pray Love.

Mamma Het 'n Breek Nodig (Afrikaans): Susan Coetzer Mamma Het 'n Breek Nodig (Afrikaans)
Susan Coetzer
R77 Discovery Miles 770 Shipped within 10 - 15 working days

Hoe kry jy dit reg om jouself te herlaai en net asem te skep as alles wat moontlik verkeerd kan loop op een slag gebeur?

Ousus het met ʼn dik mond uit die bed geklim, die melk is net genoeg vir een koppie koffie, en daar is nog drie ander wat ook moet kry! By die werk laat weet boetie sy taak lÍ nog by die huis en hy het dit nou nodig of dis ʼn nul vir gisteraand se laat werk. En boonop verstaan jou kollega by die werk nie dat jy eintlik baie besig is nie.

As jy al sulke dae beleef het, weet jy dat daar nie sommer iets is wat dit kan omkeer nie. Die probleme raak net groter en jou irritasievlakke skiet deur die dak. Later byt jy almal se koppe af en selfs die hond loop wye draaie om jou. Dan is dit tyd dat jy Susan Coetzer se nuwe boek, Mamma het ʼn breek nodig, vir jou koop.

Sy sal jou op haar humoristiese manier vertel dat sy ook sulke dae beleef en hoe jy dit beter kan maak. Of dit nou is met ʼn lekker stappie om die blok of om terug te grom vir die probleme. Susan se boek sal jou dag beter maak.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Russell Hobbs Ice Maker (15kg | Silver)
 (4)
R3,499 R2,299 Discovery Miles 22 990
Jumanji: Welcome To The Jungle
Dwayne Johnson, Jack Black, … Blu-ray disc  (3)
R230 R156 Discovery Miles 1 560
The Capitol Studios Sessions
Jeff Goldblum, The Mildred Snitzer Orchestra CD R98 R90 Discovery Miles 900
JJ Cole Linden Stone Arbor Diaper Bag
R839 R782 Discovery Miles 7 820
Kids Cove Rory Slatted Bed - Single
 (1)
R3,969 Discovery Miles 39 690
Intex Swim Goggles (Junior) (Supplied…
R30 Discovery Miles 300
Green Book
Viggo Mortensen, Mahershala Ali, … Blu-ray disc  (1)
R413 Discovery Miles 4 130
PlayGo 4 Pot Dough Pack
R75 R59 Discovery Miles 590
Anello Backpack (Black)
R499 R299 Discovery Miles 2 990
Bosch PLR 40 C Digital Laser Measure
 (1)
R1,799 R1,599 Discovery Miles 15 990

 

Partners