0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (10)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 11 of 11 matches in All departments

Dagboek van 'n Wimpy Kid 11: Kluitjies Bak (Paperback): Jeff Kinney Dagboek van 'n Wimpy Kid 11: Kluitjies Bak (Paperback)
Jeff Kinney; Translated by Tinus Horn
R170 R136 Discovery Miles 1 360 Save R34 (20%) In stock

Die druk laai op teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hÍ hy moet die kontroles wegpak en sy “kreatiewe sy” verken.

En asof dŪt nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai.

Sy lewe is ’n riller!

Dan ontdek hy ’n pakkie suurwurms, en dit gee hom ’n plan. Kan Greg sy ma paai met sy eie fliek, en kan dit hom sommer ook ryk en beroemd maak? Of gaan sy wit leuentjies hom inhaal en sy sorge vererger?

Dagboek van 'n Wimpy Kid 6: Kamerkoors (Paperback, New Edition): Jeff Kinney Dagboek van 'n Wimpy Kid 6: Kamerkoors (Paperback, New Edition)
Jeff Kinney; Translated by Tinus Horn
R170 R136 Discovery Miles 1 360 Save R34 (20%) In stock

Greg Heffley is in groot moeilikheid. Skool- eiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is redelik onskuldig. Al hou ‘n frats sneeustorm die Heffley-familie binnenshuis, weet Greg dat hy die saak moet hanteer wanneer die storm bedaar het. Maar kan enige straf erger wees as om met jou familie ingehok te wees vir die vakansie?

Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is Een te Veel (Afrikaans, Paperback): Jeff Kinney Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is Een te Veel (Afrikaans, Paperback)
Jeff Kinney; Translated by Tinus Horn
R170 R136 Discovery Miles 1 360 Save R34 (20%) View more sellers In stock

Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley?

’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy droŽbek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis ’n skrale troos.

Dan kry Greg ’n dansmaat danksy ’n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en ’n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie…

Dagboek van 'n Wimpy Kid 9: Hardepad (Paperback): Jeff Kinney Dagboek van 'n Wimpy Kid 9: Hardepad (Paperback)
Jeff Kinney; Translated by Tinus Horn
R170 R136 Discovery Miles 1 360 Save R34 (20%) View more sellers In stock

’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees ... tensy julle die Heffley’s is.

Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis kan ’n avontuur word – en hierdie is een wat die Heffley’s nie gou gaan vergeet nie.

Dagboek van 'n Wimpy Kid 10: Goeie Ou Dae (Hardcover): Jeff Kinney Dagboek van 'n Wimpy Kid 10: Goeie Ou Dae (Hardcover)
Jeff Kinney; Translated by Tinus Horn
R170 R136 Discovery Miles 1 360 Save R34 (20%) In stock

Die lewe was beter in die ou dae. Of nie?

Dis die vraag wat Greg Heffley in Dagboek van ’n Wimpy Kid #10: Goeie Ou Dae homself afvra terwyl sy dorp alle elektroniese toerusting afskakel. Maar die hedendaagse lewe het sy geriewe, en Greg is nie vir ’n ouderwetse wÍreld uitgeknip nie.

Gaan Greg ’n manier vind om te oorleef terwyl spanning binne en buite die Heffley-huishouding opbou?

Dagboek van 'n Wimpy Kid 8: OngeluksvoŽl (Paperback): Jeff Kinney Dagboek van 'n Wimpy Kid 8: OngeluksvoŽl (Paperback)
Jeff Kinney; Translated by Tinus Horn
R170 R136 Discovery Miles 1 360 Save R34 (20%) View more sellers In stock

Dit gaan oes met Greg Heffley. Sy beste vriend, Rowley Jefferson, het hom verlaat, en om op sy ouderdom nuwe vriende te maak, is glad nie maklik nie.

In sy soektog na voorspoed besluit Greg om te waag en sy lot aan die toeval oor te laat. Sal die dobbelsteentjies in sy guns val, of is Greg bestem om ’n ongeluksvoŽl te bly?

Dagboek Van 'n Wimpy Kid 13: Koue Voete (Paperback): Jeff Kinney Dagboek Van 'n Wimpy Kid 13: Koue Voete (Paperback)
Jeff Kinney; Translated by Tinus Horn
R170 R136 Discovery Miles 1 360 Save R34 (20%) Ships in 5 - 10 working days

’n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.

Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in ’n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie dag oorleef?

Dagboek Van 'n Wimpy Kid 12: Wegkomkans (Paperback): Jeff Kinney Dagboek Van 'n Wimpy Kid 12: Wegkomkans (Paperback)
Jeff Kinney; Translated by Tinus Horn
R170 R136 Discovery Miles 1 360 Save R34 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Greg Heffley en sy gesin kies koers uit die dorp. Met die koue weer en die druk van die naderende vakansietyd, besluit die Heffleys om na ’n oord op ’n tropiese eiland te ontvlug om ’n slaggie te rus en uit te span. ’n Paar dae in die paradys behoort wondere vir Greg en sy doodmoeŽ gesin te verrig.
 
Maar die Heffl eys ontdek spoedig die paradys is nie alles wat mens daarvan hoor nie. Sonsteek, ’n maagaandoening en giftige goggas dreig om die gesin se vakansie te bederf.
 
Kan hulle reis gered word, of gaan hierdie eilandbesoek op ’n ramp uitloop?

Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Die Nare Waarheid (Paperback): Jeff Kinney Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Die Nare Waarheid (Paperback)
Jeff Kinney; Translated by Tinus Horn
R170 R136 Discovery Miles 1 360 Save R34 (20%) Ships in 5 - 10 working days

’n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer.

Daar is ’n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie – veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van ’n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van ’n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!

Wat Het Geword Van Dinsdag? (Afrikaans, Paperback): Tinus Horn Wat Het Geword Van Dinsdag? (Afrikaans, Paperback)
Tinus Horn
R300 R258 Discovery Miles 2 580 Save R42 (14%) Ships in 7 - 11 working days

oe arriveer kort voor die draaipunt van die millennium in New York. Tot sy verbasing wag Nina hom by die backpackers in. Nina, wat nooit eintlik Joe se iets was nie. Nie rÍrig nie.

Hy ontmoet ook vir Michael, ’n verloopte Suid-Afrikaanse Jood met absurde drome vir homself en sy lendelam fiets. O, en dan is daar Elrike, wat Joe se gedagtes lees nog voordat hy hulle kan bedink.

Diť drietal word die spil waarom alles draai in Wat het geword van Dinsdag?. Dis ’n roman wat verdigsel en waarheid vervleg, nes die kunswerke van twyfelagtige waarde wat Joe produseer. Enersyds is die roman ’n terugblik op drie onstuimige dekades in Johannesburg, en andersyds ’n verhaal van een man se leuens wat hom inhaal – oor sy kleintyd, oor drome van roem wat hy skaars kan onthou, maar bowenal oor Nina.

’n Fyn afgeronde, skerpsinnige roman oor selfontdekking, heimwee en verlies.

Die Fout By Ons Sterre (Afrikaans, Paperback): John Green Die Fout By Ons Sterre (Afrikaans, Paperback)
John Green; Translated by Tinus Horn
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R180 R131 Discovery Miles 1 310 Save R49 (27%) Ships in 7 - 10 working days

Die oorspronklike Engelse roman - THE FAULT IN OUR STARS - is 'n internasionale blitsverkoper waarvan ook 'n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op 'n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as DIE FOUT BY ONS STERRE. Ondanks die mediese wonderwerk wat gewasse laat krimp en vir haar 'n paar jaar koop, stuur Hazel se lewensverhaal op die einde af; haar diagnose het die inhoud van die laaste hoofstuk bepaal. Maar wanneer 'n uiters aantreklike omwenteling met die naam Augustus Waters by die kankerondersteuningsgroep vir kinders instap, word Hazel se storie van voor tot agter herskryf. Rou, dapper, oneerbiedig en vol insig, DIE FOUT BY ONS STERRE is tot dusver die bekroonde skrywer John Green se mees ondernemende en hartroerende roman, waarin hy die lagwekkende, asembenewende en tragiese aard van die lewe en liefde skitterend verken.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Mecer MyOffice 14" Core i3 Notebook…
R7,999 R6,955 Discovery Miles 69 550
Red Sparrow
Jennifer Lawrence Blu-ray disc R199 R30 Discovery Miles 300
God of War III: Remastered - PlayStation…
R499 R340 Discovery Miles 3 400
Swiss Mobile Gear Gellihug Switch Shell…
R199 Discovery Miles 1 990
Now That's What I Call Music 81
Various Artists CD R138 Discovery Miles 1 380
Davidoff The Brilliant Game Eau De…
R586 Discovery Miles 5 860
Scentos Scented Fine Line Markets (Pack…
R280 R101 Discovery Miles 1 010
Dunlop Australian Open Tennis Balls (3…
R120 R99 Discovery Miles 990
Microsoft Xbox One S Console (1TB)
 (14)
R6,999 Discovery Miles 69 990
College Originals Multi-Functional…
R999 R499 Discovery Miles 4 990

 

Partners