0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (8)
  • R500 - R1,000 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 10 of 10 matches in All departments

Corporate Governance In South Africa - With International Comparisons (Paperback, 2nd Edition): Tobie Wiese Corporate Governance In South Africa - With International Comparisons (Paperback, 2nd Edition)
Tobie Wiese 1
R465 R382 Discovery Miles 3 820 Save R83 (18%) Shipped within 4 - 8 working days

The second edition of Corporate Governance In South Africa addresses the changes in the corporate governance landscape in South Africa brought about by the King IV Report on Governance for South Africa, 2016 and changes to several international codes.

Corporate Governance In South Africa covers the following areas: the corporate governance framework in South Africa, comparisons with various international corporate governance frameworks, and contemporary governance issues. The book also offers a corporate governance implementation guide.

Examples of failed corporate governance practices, both local and international, are provided throughout the book, seeking to illustrate the importance of effective corporate governance practices by companies.

Geheime Revolusie - Memoires Van 'n Spioenbaas (Afrikaans, Paperback): Niel Barnard, Tobie Wiese Geheime Revolusie - Memoires Van 'n Spioenbaas (Afrikaans, Paperback)
Niel Barnard, Tobie Wiese
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

In die duistere wreld van spioene geld die gewone rels nie en is alles geoorloof in die naam van landsveiligheid – selfs om met die staat se Vyand No. 1 te praat.

Dit is presies wat Nil Barnard in die laat 1980’s as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het. In opdrag van PW Botha het hy in die geheim gesprekke met Nelson Mandela begin voer oor die moontlikheid van ’n demokratiese verkiesing en ’n meerderheidsregering. Nie eens die kabinet was bewus van hierdie gesprekke nie.

Geheime Revolusie onthul besonderhede oor hierdie ontmoetings – die eerste stap in die rigting van ’n demokratiese Suid-Afrika – asook oor die spesiale persoonlike band wat tussen die twee mans ontwikkel het. Sowel Mandela as Barnard was sterk persoonlikhede wat by tye hardkoppig en selfs kwasterig kon wees, maar al twee het die gewig besef van dit waarmee hulle besig was.

Die boek bied ook ’n fassinerende blik op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980’s. As spioenbaas het Barnard daarin geslaag om bande te vestig met vriende en vyande van die Suid-Afrikaanse staat. Hy het nie net talle Afrika-leiers besoek in ’n tyd toe Suid-Afrika die muishond van die wreld was nie, maar selfs intelligensiebande met kommunistiese Rusland gebou.

’n Moet vir enigeen wat wonder oor wat alles in die 1980’s agter die politieke skerms gebeur het.

Wreed en Mooi is die Dood - Verhale oor Verlies, Hunkering en Heling (Paperback): Tobie Wiese Wreed en Mooi is die Dood - Verhale oor Verlies, Hunkering en Heling (Paperback)
Tobie Wiese
R270 R213 Discovery Miles 2 130 Save R57 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

Van die oomblik wat ons gebore word, begin ons ook te sterf. Maar al is die dood een van die algemeenste menslike gebeurtenisse, vermy die meeste mense om daaroor te dink of te praat. Wreed En Mooi Is Die Dood – met bydraes deur gewilde Afrikaanse skrywers – probeer hierdie stilte te verbreek.

Deur hul diep persoonlike verhale oor verlies en heling te deel, bied die bydraers onbewustelik ook raad vir hoe om die hartseer van ’n geliefde se dood te verwerk en hoe om jou eie sterflikheid te konfronteer. So vertel Marita van der Vyver van haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy lamgel is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach deel sy ervaring van eensaamheid na sy vrou se dood. ’n Paramedikus beskryf sy daaglikse ontmoetings met die dood, daar is ’n lys van dinge wat ’n mens vir ’n sterwende moet s en nie moet s nie en ook ’n bespreking van die rituele om die dood. Daar is soms selfs ’n bietjie humor . . . soos die storie oor die jong dominee wat in ’n le graf geval het en Annelie Botes se voorbereidings vir haar begrafnis.

Dit is ’n aangrypende boek wat beloof om lesers te roer en weer te laat dink oor hulle prioriteite in die lewe.

Alternative dispute resolution in South Africa - Negotiation, mediation, arbitration and ombudsmen (Paperback): Tobie Wiese Alternative dispute resolution in South Africa - Negotiation, mediation, arbitration and ombudsmen (Paperback)
Tobie Wiese
R439 R362 Discovery Miles 3 620 Save R77 (18%) Shipped within 4 - 8 working days
Vreedsame revolusie - Uit die enjinkamer van die onderhandelinge (Afrikaans, Paperback): Niel Barnard, Tobie Wiese Vreedsame revolusie - Uit die enjinkamer van die onderhandelinge (Afrikaans, Paperback)
Niel Barnard, Tobie Wiese 2
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

In die vroee 1990s is Suid-Afrika op n mespunt. Nelson Mandela is vry, maar n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik.Te midde van dreigende geweld kom die NP-regering teen die ANC te staan by Kodesa. As hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) is Niel Barnard sentraal tot die onstuimige proses. Hy onthul ook hoe vertrouensbande tussen die ANC en NI gesmee is tydens geheime ontmoetings in Europese hotelkamers, en skryf oor sy wedervaringe in Moskou saam met die Russiese KGB.

Die Verhaal Van Elandskloof (Afrikaans, Paperback): Tobie Wiese, Ricky Goedeman Die Verhaal Van Elandskloof (Afrikaans, Paperback)
Tobie Wiese, Ricky Goedeman
R253 Discovery Miles 2 530 Shipped within 10 - 15 working days
Geheime Revolusie - Memoires Van 'n Spioenbaas (Afrikaans, Paperback): Niel Barnard Geheime Revolusie - Memoires Van 'n Spioenbaas (Afrikaans, Paperback)
Niel Barnard; As told by Tobie Wiese
R477 Discovery Miles 4 770 Shipped within 7 - 11 working days
Secret Revolution - Memoirs of a Spy Boss (Paperback): Niel Barnard Secret Revolution - Memoirs of a Spy Boss (Paperback)
Niel Barnard; As told by Tobie Wiese
R516 Discovery Miles 5 160 Shipped within 7 - 11 working days
Secret Revolution - Memoirs Of A Spy Boss (Paperback): Niel Barnard, Tobie Wiese Secret Revolution - Memoirs Of A Spy Boss (Paperback)
Niel Barnard, Tobie Wiese 3
R349 R312 Discovery Miles 3 120 Save R37 (11%) Special order

In the murky world of espionage few rules apply. Everything is permitted in the name of state security – even talking to Enemy No. 1.

This is exactly what Nil Barnard, then head of the National Intelligence Service (NIS), did in the late 1980s. On instruction of PW Botha, he started top-secret talks with Nelson Mandela in prison. Not even Cabinet was informed.

In Secret Revolution Barnard reveals, for the first time, the details of these meetings – the precursor to Mandela’s release and the first democratic elections. Barnard’s disclosures offer fascinating insights into Mandela the man, his convictions and strategic reasoning.

The book sheds light on the daily lives of spies during NIS’s heyday in the 1980s and contains several revelations: From the secret communication channel NIS established with the KGB and the British operatives caught spying on South Africa’s nuclear capability to ministers’ sexual escapades.

Peaceful Revolution - Inside the War Room at the Negotiations (Paperback): Niel Barnard, Tobie Wiese Peaceful Revolution - Inside the War Room at the Negotiations (Paperback)
Niel Barnard, Tobie Wiese 3
R373 R332 Discovery Miles 3 320 Save R41 (11%) Special order

It is the early 1990s and South Africa is on a knife-edge. Nelson Mandela is free at last, but a peaceful political transition looks impossible. In the midst of all this the NP government faced the ANC at the negotiation table at Codesa. As head of National Intelligence (NI), Niel Barnard was central to this process. He also reveals intriguing details of top-secret meetings between the ANC and the NI in hotel rooms in Europe, and writes about his encounters with the Russian KGB in Moscow.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Funko Mystery Minis: Harry Potter…
 (1)
R155 Discovery Miles 1 550
Sluban Builder - Beige Tank (28 Piece)
R16 R12 Discovery Miles 120
Swiss Mobile QUALCOMM Micro-USB Wall…
R249 Discovery Miles 2 490
Western Digital My Passport Portable…
 (1)
R1,499 R1,302 Discovery Miles 13 020
Kindle E-Reader WiFi with Touchscreen…
R2,199 R1,499 Discovery Miles 14 990
Samsung Galaxy J5 Prime 5" Octa Core…
 (1)
R2,865 Discovery Miles 28 650
Microsoft Xbox One X Console…
 (34)
R8,999 R7,999 Discovery Miles 79 990
Acer Aspire A315 15.6" Intel i5 Notebook…
 (2)
R8,399 R7,899 Discovery Miles 78 990
Better Living - CLEVER - Soap Dispenser…
R799 R489 Discovery Miles 4 890
Swiss Mobile Gear Gellihug Switch Shell…
 (1)
R199 Discovery Miles 1 990

 

Partners