0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (10)
  • R100 - R250 (11)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Baby books

Showing 1 - 23 of 23 matches in Baby books

Dieremaats (Afrikaans, Board book): Dieremaats (Afrikaans, Board book)
R140 R110 Discovery Miles 1 100 Save R30 (21%) Ships in 5 - 10 working days
Padda is Verlief (Afrikaans, Hardcover): Max Velthuijs Padda is Verlief (Afrikaans, Hardcover)
Max Velthuijs; Illustrated by Max Velthuijs; Translated by Carla Lang
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 8 working days

Padda voel vreemd. Hy het ’n versnelde hartklop, kry warm en koue gloede en wil lag en huil tegelyk. Dan besef hy: Hy is verlief op Eend! Maar daar is een probleem: Padda is groen en Eend is wit … Volgens Padda se maats is dit onmoontlik dat ’n groen padda en ’n wit eend mekaar kan liefhe. Maar Padda bewys aan sy maats dat liefde geen grense het nie. Padda is verlief is 'n storie vol pret en pragtige illustrasies, met 'n belangrike lewensles vir kinders so jonk as 3.

Die Appel (Afrikaans, Hardcover): Dick Bruna Die Appel (Afrikaans, Hardcover)
Dick Bruna; Illustrated by Dick Bruna
R82 Discovery Miles 820 Ships in 4 - 8 working days

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die appel is bedroef omdat hy maar net 'n appel is en nie kan sien wat die mense doen nie. ‘n Koddige haantjie bied aan dat die appel op sy rug sit terwyl hy oor die dakke van die huise vlieg. Dan kan die appel mooi sien wat die mense in die huise doen

Die Eier (Afrikaans, Hardcover): Dick Bruna Die Eier (Afrikaans, Hardcover)
Dick Bruna; Illustrated by Dick Bruna
R82 Discovery Miles 820 Ships in 4 - 8 working days

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Al die diere op die plaas wonder aan wie die geheimsinnige eier behoort. Skielik kraak die eier, en wat kom daaruit? ‘n Oulike, klein geel eendjie! Al die diere werk saam om vir die eendjie kos bymekaar te maak.

Die Koning (Afrikaans, Hardcover): Dick Bruna Die Koning (Afrikaans, Hardcover)
Dick Bruna; Illustrated by Dick Bruna 1
R82 Discovery Miles 820 Ships in 4 - 8 working days

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die klein koning woon in 'n mooi paleis, maar het niemand om mee te speel nie. Hy word verlief op Rosie, die dogter van die tuinier. Maar omdat sy nie ‘n kroon dra nie, mag hy nie met haar trou nie. Die klein koning kry 'n goeie oplossing: Hy haal net sy eie kroon af!

Diere (Afrikaans, Hardcover): Dick Bruna Diere (Afrikaans, Hardcover)
Dick Bruna; Illustrated by Dick Bruna
R82 Discovery Miles 820 Ships in 4 - 8 working days

'n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse vertaling! Perfek om kinders te leer lees. ‘n Eerste leesboek – identifiseer dier.

Ek Kan Lees (Afrikaans, Hardcover): Dick Bruna Ek Kan Lees (Afrikaans, Hardcover)
Dick Bruna; Illustrated by Dick Bruna
R82 Discovery Miles 820 Ships in 4 - 8 working days

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse vertaling! Perfek om kinders te leer lees. ‘n Eerste leesboek om woorde te leer oor gesin en familie.

Rond, Vierkantig, Driehoekig (Afrikaans, Hardcover): Dick Bruna Rond, Vierkantig, Driehoekig (Afrikaans, Hardcover)
Dick Bruna; Illustrated by Dick Bruna
R82 Discovery Miles 820 Ships in 4 - 8 working days

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse vertaling! Perfek om kinders te leer lees.

Badboek / Bath Book - By / Bee (Afrikaans, Bath book): Cuberdon Cuberdon Badboek / Bath Book - By / Bee (Afrikaans, Bath book)
Cuberdon Cuberdon
bundle available
R105 R91 Discovery Miles 910 Save R14 (13%) In Stock

Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met verskillende diere, soos 'n by, pikkewyn, wurm, beer, seekat, kat, skaap en krap terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees.

Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!

Padda Se Groot Avontuur (Afrikaans, Paperback): Carly Gledhill Padda Se Groot Avontuur (Afrikaans, Paperback)
Carly Gledhill
R140 R110 Discovery Miles 1 100 Save R30 (21%) Ships in 5 - 10 working days

Padda is moeg daarvoor om net heeldag te sit en kwaak. Hy wil rondreis en die wêreld sien. Maar sal hy ooit weer veilig tuis kom?

’n Opwindende interaktiewe avontuur vir dapper klein reisigers met loergaatjies en ’n uitvou-verrassing aan die einde.

Die boek is perfek vir peuters. Dit ontwikkel geletterdheidsvaardighede en ruimtelike woordeskat.

Slimkoppies: Plaasdiere - 0-3 Jaar (Afrikaans, Board book): Slimkoppies: Plaasdiere - 0-3 Jaar (Afrikaans, Board book)
bundle available
R120 R89 Discovery Miles 890 Save R31 (26%) Ships in 4 - 8 working days

Kennis oor die natuur is ’n belangrike boublok om kinders se nuuskierigheid oor ander lewende dinge te prikkel.

Die eenvoudige en kleurvolle foto’s met herkenbare dinge en situasies in hierdie stewige kartonboek sal gesprekke stimuleer en vroeë leer bevorder

Slimkoppies: My Liggaam - 0-3 Jaar (Afrikaans, Board book): Slimkoppies: My Liggaam - 0-3 Jaar (Afrikaans, Board book)
bundle available
R120 R89 Discovery Miles 890 Save R31 (26%) Ships in 4 - 8 working days

Kennis oor die liggaam en sintuie is ’n belangrike boublok vir kinders om hulself en hulle wêreld te verstaan.

Die eenvoudige en kleurvolle foto’s met herkenbare dinge en situasies in hierdie stewige kartonboek sal gesprekke stimuleer en vroeë leer bevorder.

Nag, Pikkewyntjie (Afrikaans, Hardcover): Nag, Pikkewyntjie (Afrikaans, Hardcover)
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Dis Pikkewyntjie se eerste dag by die kleuterskool. Hy hou net mooi niks daarvan om weg te wees van sy mamma en pappa nie! Maar ná ’n dag saam met die ander pikkewyntjies, besef hy dat dit groot pret is om maatjies te hê. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in ’n kits droomland toe stuur.

Babadierestories: Nag, Hasie (Afrikaans, Hardcover): Babadierestories: Nag, Hasie (Afrikaans, Hardcover)
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Kom saam met Hasie wanneer sy die eerste keer die holte verlaat en die wêreld aandurf. Sy vind uit sy het alles wat ’n hasie nodig het – lang ore om mee te luister, ’n knoopneusie om mee te snuffel en sterk agterpote vir hardloop, huppel en hop. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige stories sal kinders in ’n kits droomland toe stuur.

Badboek / Bath Book - Uil / Owl (Afrikaans, Bath book): Cuberdon Cuberdon Badboek / Bath Book - Uil / Owl (Afrikaans, Bath book)
Cuberdon Cuberdon
bundle available
R105 R91 Discovery Miles 910 Save R14 (13%) Ships in 4 - 8 working days

Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met verskillende diere, soos 'n uil, kuiken, hond, olifant, lama, dolfyn, sprinkaan en haas terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!

Ons Seuntjie Se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover): Ons Seuntjie Se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover)
R349 R287 Discovery Miles 2 870 Save R62 (18%) Ships in 4 - 8 working days
Padda En Die Vreemdeling (Afrikaans, Hardcover): Max Velthuijs Padda En Die Vreemdeling (Afrikaans, Hardcover)
Max Velthuijs; Illustrated by Max Velthuijs; Translated by Carla Lang
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 8 working days

Rot, ’n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die rivier. Padda se maats is vies – Rot is anders as hulle. Hy hoort nie daar nie. Hulle waarsku vir Padda om weg te bly van hom af, want alle rotte is vuil, dom en grillerig. Maar Padda besluit om vir Rot beter te leer ken. En wat ’n verrassing! Rot kan lees en skryf en drie tale praat! Verder is hy altyd vrolik en hulpvaardig. Padda is baie hartseer toe Rot weer vertrek, maar Rot belowe om eendag terug te kom om ’n brug oor die rivier te bou … Padda en die vreemdeling is 'n storie vol pret en pragtige illustrasies, maar bevat ook 'n waardevolle lewensles.

Handskoenpop-Badboek 2: Tamaai Tier (Afrikaans, Bath book): Handskoenpop-Badboek 2: Tamaai Tier (Afrikaans, Bath book)
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Badtyd is prettyd!

Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad!

Hierdie boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.

Baby Touch: Goeienag (Afrikaans, Hardcover): Baby Touch: Goeienag (Afrikaans, Hardcover)
R200 R160 Discovery Miles 1 600 Save R40 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Goeienag maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks.

Dit is slaaptyd en jy en jou baba sê saam goeienag vir al die diere en dinge terwyl julle aan die verskillende teksture vat en voel en deur die interessante openinge kyk. Die kleure vervaag geleidelik van helder daglig tot donkerte namate die boek vorder, tot dit nag word en jou baba rustig aan die slaap val.

Handskoenpop-Badboek 4: Boeta Beer (Afrikaans, Bath book): Handskoenpop-Badboek 4: Boeta Beer (Afrikaans, Bath book)
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Badtyd is prettyd!

Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad!

Hierdie boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.

Handskoenpop-Badboek 1: Sussa Seekoei (Afrikaans, Bath book): Handskoenpop-Badboek 1: Sussa Seekoei (Afrikaans, Bath book)
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad!

Hierdie boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide

Handskoenpop-Badboek 3: Lawwe Leeu (Afrikaans, Bath book): Handskoenpop-Badboek 3: Lawwe Leeu (Afrikaans, Bath book)
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Badtyd is prettyd!

Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad!

Hierdie boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.

Die Klein Boek Van: Katastrofiese Kattekwaad (Afrikaans, Paperback): Dawn Sirett Die Klein Boek Van: Katastrofiese Kattekwaad (Afrikaans, Paperback)
Dawn Sirett
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die klein boeke met baie inligting.

Het jy geweet …

… muskiete is van die dodelikste diere op aarde?

… piesangs is radioaktief?

… jou vingers het glad nie spiere nie?

Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet!

Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke.

Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Roald Dahl's Little Library
Roald Dahl Board book  (2)
R120 R96 Discovery Miles 960
The Gruffalo Little Library
Julia Donaldson Board book R150 R117 Discovery Miles 1 170
Where's Mr Duck?
Ingela P. Arrhenius Board book R180 R127 Discovery Miles 1 270
Winfun Take-Along Crinkle Book
R135 Discovery Miles 1 350
First 100 Animals
Roger Priddy Board book R79 R62 Discovery Miles 620
Paw Patrol Pocket Library
Paw Patrol Board book R147 Discovery Miles 1 470
My Magical Owl
Campbell Books Board book R153 Discovery Miles 1 530
Into The Land Of Dinosaurs
Laura Baker, Nadia Taylor Board book R322 R245 Discovery Miles 2 450
Official Cocomelon: Old MacDonald's…
Coco Melon Board book R169 Discovery Miles 1 690
Official CoComelon Sing-Song: Bedtime…
Coco Melon Board book R169 Discovery Miles 1 690

 

Partners