0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Hobbies, quizzes & games > Trivia & curious facts

Showing 1 - 2 of 2 matches in Trivia & curious facts

Vrae en Feite vir Nuuskierige Agies 2 - Vir Kinders van Alle Ouderdomme (Afrikaans, Paperback): Riette Hugo Vrae en Feite vir Nuuskierige Agies 2 - Vir Kinders van Alle Ouderdomme (Afrikaans, Paperback)
Riette Hugo
R230 R175 Discovery Miles 1 750 Save R55 (24%) Shipped within 4 - 8 working days

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet…

… of dinosourusse ooit gekloon sal word? Of hoeveel verf nodig is om ’n Boeing in sy kleure uit te dos? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag steeds dasse dra? Bestaan daar nog regte hekse? En het mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog?

Hierdie boek sal jou help om uit te vind of jy bietjie slimmer is as ’n sjimpansee – of dalk baie intelligenter as ’n neurochirurg! Dit gee ook wenke oor hoe om ’n entrepreneur te word. En dit vertel jou alles oor hoe DNS die eerste keer gebruik is om ’n moordenaar vas te trek.

Die legendariese opvoedkundige Riette Hugo het vir RSG antwoorde op di vrae, en nog vele meer, saamgestel. Vrae en feite vir nuuskierige agies #2 is propvol inligting, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme wat slimmer as selfs Oupa en Ouma is.

Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.

Vrae en Feite vir Nuuskierige Agies - Vir Kinders Van Alle Ouderdomme (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Adinda Vermaak Vrae en Feite vir Nuuskierige Agies - Vir Kinders Van Alle Ouderdomme (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Adinda Vermaak
R190 R145 Discovery Miles 1 450 Save R45 (24%) Shipped within 4 - 8 working days

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet...

... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.

Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak...

Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek! Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang.

Vyftig hoofstukke propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme!

Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
PAW Patrol: Ready, Steady, Count!
Scholastic Paperback  (1)
R141 R99 Discovery Miles 990
Back to Hogwarts
Scholastic Hardcover  (1)
R193 R123 Discovery Miles 1 230
The Epic Tales of Captain Underpants…
Dav Pilkey Paperback R144 R101 Discovery Miles 1 010
i-SPY at the Shops - What Can You Spot?
I Spy Paperback R69 R48 Discovery Miles 480
Utterly Unbelievable: WWII in Facts
Adam Frost Paperback  (1)
R168 R116 Discovery Miles 1 160
The Magic Spice Box
Namita Moolani Mehra, Heetal Dattani Joshi Hardcover  (1)
R269 R192 Discovery Miles 1 920
Lift-the-Flap General Knowledge
Alex Frith, James Maclaine Board book  (1)
R215 R169 Discovery Miles 1 690
Do You Know About Animals? - Brilliant…
Dk Hardcover  (1)
R268 R189 Discovery Miles 1 890
PAW Patrol: Ready, Steady, Write!
Scholastic Paperback  (1)
R142 R99 Discovery Miles 990
Witches and Wizards Character Handbook…
Samantha Swank Hardcover  (1)
R197 R141 Discovery Miles 1 410

 

Partners