0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R100 - R250 (5)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie

Showing 1 - 5 of 5 matches in Kinder en Tiener Fiksie

Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en Ys (Afrikaans, Paperback): Marion Lindsay Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en Ys (Afrikaans, Paperback)
Marion Lindsay; Translated by Jaco Jacobs; Asia Citro
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Zinzi en haar kat, Saffraan, red 'n magdom magiese kreature!

Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig!

Drake en malvalekkers

In die eerste boek van diť reeks ontdek Zinzi 'n gloeiende foto en leer sodoende 'n groot geheim. Magiese diertjies wat beseer is, besoek Zinzi en Saffraan se skuur in die agterplaas op soek na hulp! Die eerste diertjie wat beseer is en in Zinzi en Saffraan se sorg beland, is 'n baba-draak. Sal hulle die drakie betyds kan help?

Monsters en muf

Die skuur in Zinzi en Saffraan se agterplaas is 'n veilige hawe vir beseerde, magiese diere. In die tweede boek in die reeks het Gorp, 'n bosmonster, hulp nodig. Gorp kry 'n bietjie skaam oor sy probleem, maar Zinzi verseker hom dat sy vinnig kan help. Wanneer Zinzi se eerste paar oplossings egter nie vir Gorp help nie, huil hy lang trane. Zinzi en Saffraan se hande is vol met 'n huilende monster terwyl hulle ook aan 'n goeie oplossing vir sy probleem probeer dink.

Meerperdjies en borrels

In die derde boek van hierdie reeks ontdek Zinzi en Saffraan dat die meerperdjies wat in die stroom woon in groot gevaar is. Die twee maats moet vinnig aan 'n plan dink om die stroom en die diere wat daarbinne woon, te help.

Katjievlinders en ys

'n Groot sneeustorm veroorsaak baie moeilikheid vir die magiese diere wat in die woud bly in die vierde boek van die Zinzi en Saffraan-reeks. Zinzi en Saffraan probeer om die eiers van 'n katjievlinder te red, maar begaan 'n fout. Voordat die diertjies uitbroei, moet Zinzi en Saffraan hulle fout probeer regstel.

Paddas en plante

In hierdie boek ontvang Zinzi en Saffraan 'n besoeker, Pip, wat 'n vreemde voorwerp het: 'n gloeiende saadjie. Die drie vriende moet vinnig uitvind wat die saadjie nodig het om te groei voordat dit te laat is.

Towerponies en kieme

In die sesde boek van die reeks is daar 'n aardbewing wat Zinzi-hulle se huis laat skud. Of is dit eerder 'n eenhoring-bewing? 'n Baie groot, nuwe vriend daag met erge pyn by Zinzi en Saffraan op. Zinzi, haar ma en Saffraan moet spoedig 'n genesing bedink vir hierdie magiese vriend.

Zinzi en Saffraan: Towerponies en Kieme (Afrikaans, Paperback): Marion Lindsay Zinzi en Saffraan: Towerponies en Kieme (Afrikaans, Paperback)

Zinzi en Saffraan: Paddas en Plante (Afrikaans, Paperback): Asia Citro Zinzi en Saffraan: Paddas en Plante (Afrikaans, Paperback)
Asia Citro; Translated by Jaco Jacobs; Illustrated by Marion Lindsay

Zinzi en Saffraan: Drake Malvalekkers (Afrikaans, Paperback): Asia Citro Zinzi en Saffraan: Drake Malvalekkers (Afrikaans, Paperback)

Zinzi en Saffraan: Monsters en Muf (Afrikaans, Paperback): Marion Lindsay Zinzi en Saffraan: Monsters en Muf (Afrikaans, Paperback)

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Citygirl En Die Swart Hings
Marga Jonker Paperback R160 R138 Discovery Miles 1 380
ReŽnboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1)
Maritha Snyman Paperback R210 R181 Discovery Miles 1 810
Onder My Vel - Die Storie Van Hoe Ons…
Sindiwe Magona, Nina G. Jablonski Paperback R125 R108 Discovery Miles 1 080
Monsterrugby
Fanie Viljoen Paperback R135 R116 Discovery Miles 1 160
Goue Lint-Stories: Die Mooiste Stories…
S.R.I Moon Hardcover R200 R172 Discovery Miles 1 720
Huppelkind
W.O. Kuhne Paperback R250 R215 Discovery Miles 2 150
Dagboek van 'n Wimpy Kid 11: Kluitjies…
Jeff Kinney Paperback R160 R126 Discovery Miles 1 260
Emma En Die Creepy Komplot
Marianna Brandt Paperback R170 R146 Discovery Miles 1 460
Asterix In Korsika
R. Goscinny Paperback R130 R110 Discovery Miles 1 100
Eerste Leesboeke: Zoem en Spring…
Alice Hemming Paperback R43 Discovery Miles 430

Partners