0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (4)
  • R50 - R100 (58)
  • R100 - R250 (21)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Showing 1 - 25 of 83 matches in Opvoedkunde

Slimkoppe Vaardighede Graad 1 tot 3: Sompare (Afrikaans, Staple bound): G. Maree, G. Peters Slimkoppe Vaardighede Graad 1 tot 3: Sompare (Afrikaans, Staple bound)
G. Maree, G. Peters
R70 R62 Discovery Miles 620 Save R8 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesserings-beleidsverklaring (KABV) Aktiwiteite gesorteer op drie vlakke Stap-vir-stap instruksies en antwoorde Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Slimkoppe Prentewoordeboek (Afrikaans, Paperback): K. Sorour, A. Koopman Slimkoppe Prentewoordeboek (Afrikaans, Paperback)
K. Sorour, A. Koopman
Sold By Love2Learn - Fulfilled by Loot
R135 R87 Discovery Miles 870 Save R48 (36%) In Stock

Die Slimkoppe Prentewoordeboek bevat meer as 500 woorde gemik om a kind se woordeskat vanaf Graad R tot 2 te ontwikkel. Prettige, kleurvolle illustrasies van die oulike Slimkoppe karakters versier die bladsye in 14 tematiese kontekste. Hierdie woordeboek mag saam met ander Slimkoppe produkte gebruik word, of kan as 'n alleenstaande hulpmiddel gebruik word.

Slimkoppe Lees! Vlak 3 Boek 2: Kom ons Speel (Afrikaans, Paperback): G. Peters, I. Badenhorst Slimkoppe Lees! Vlak 3 Boek 2: Kom ons Speel (Afrikaans, Paperback)
G. Peters, I. Badenhorst
R90 R80 Discovery Miles 800 Save R10 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek slu

Slimkoppe Wiskunde Gr 5: Oefentoetse (Afrikaans, Staple bound): B.J. Willemburg Slimkoppe Wiskunde Gr 5: Oefentoetse (Afrikaans, Staple bound)
B.J. Willemburg
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Toetse, plus al die antwoorde. Riglyne om vordering to assesseer en probleemareas te identifiseer. Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.

Slimkoppe Vaardighede: Kleure (Afrikaans, Paperback): lly Aconnelly Slimkoppe Vaardighede: Kleure (Afrikaans, Paperback)
lly Aconnelly
R35 R31 Discovery Miles 310 Save R4 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Each book in the series focuses on practising skills in one key preschool concept. Each page consists of a number of activities to be completed. Beautiful full-colour illustrations as well as our loveable Smart-kids characters add humour to the series and develop a real love of learning.

Slimkoppe Afrikaans: Gr 3 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback): M Faure, G. Maree Slimkoppe Afrikaans: Gr 3 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback)
M Faure, G. Maree
R155 R137 Discovery Miles 1 370 Save R18 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers

Slimkoppe Wiskunde Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback): I. Badendhorst, J. Cloete, C Faure, B.J. Willemburg Slimkoppe Wiskunde Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback)
I. Badendhorst, J. Cloete, C Faure, B.J. Willemburg
R155 R137 Discovery Miles 1 370 Save R18 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen. Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 2 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback): G. Maree, G. Peters Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 2 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback)
G. Maree, G. Peters
R155 R137 Discovery Miles 1 370 Save R18 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Geletterdheid en Gesyferdheid. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Vaardighede Berekeninge Gr 6 (Afrikaans, Staple bound): B.J. Willemburg, M. Dudley Slimkoppe Vaardighede Berekeninge Gr 6 (Afrikaans, Staple bound)
B.J. Willemburg, M. Dudley
R70 R62 Discovery Miles 620 Save R8 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and antwoorde.

Slimkoppe Lees Storiebundel (Afrikaans, Paperback): Pearson South Africa Pearson South Africa Slimkoppe Lees Storiebundel (Afrikaans, Paperback)
Pearson South Africa Pearson South Africa
R195 R172 Discovery Miles 1 720 Save R23 (12%) Ships in 5 - 10 working days

  1. 'n Nuwe Spinnekop
  2. Kostuum-Aandete
  3. Seerowerdrome
  4. Die Konsert
  5. Jaco Se Popgroep
  6. Waar Is Die Koning?
  7. Mier-Moles
  8. Dis 'n Ses
  9. Op Die Plaas
  10. Ons Gaan Ysskaats
  11. Is Dit 'n Vis?
  12. 'n Goeie Plan
  13. Mandla Se Toertjies
  14. Eksperimentedag
  15. Pappa Se Ballontoertjies
  16. Waar Is Die Hare?
Slimkoppe Wiskunde En Afrikaans: Gr 1: Oefentoetse (Afrikaans, Staple bound): K. Sorour, A. Koopman Slimkoppe Wiskunde En Afrikaans: Gr 1: Oefentoetse (Afrikaans, Staple bound)
K. Sorour, A. Koopman
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Kies slim vir ? skitterende toekoms! Slimkoppe-oefentoetse berei kinders voor op toetsskryf in die klas en help om hul uitslae te verbeter. Die boek bevat: Vier Wiskunde- en vier Afrikaanse toetse, plus al die antwoorde; Riglyne om vordering te assesseer en probleemareas te identifiseer; en Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.

Slimkoppe Vaardighede Doolhowe (Afrikaans, Staple bound): A. Koopman, A. Connelly Slimkoppe Vaardighede Doolhowe (Afrikaans, Staple bound)
A. Koopman, A. Connelly
R100 R88 Discovery Miles 880 Save R12 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Ontwikkel kernvaardighede vir voorskoolse kinders. Geskryf deur spesialiste in kleinkindontwikkeling. Aantekeninge vir ouers en oppassers.

Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Gr 6 (Afrikaans, Paperback): S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Gr 6 (Afrikaans, Paperback)
S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber
R75 R66 Discovery Miles 660 Save R9 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies en antwoorde. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Slimkoppe Vaardighede: Vorms (Afrikaans, Paperback): J. Price Slimkoppe Vaardighede: Vorms (Afrikaans, Paperback)
J. Price
R35 R31 Discovery Miles 310 Save R4 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Each book in the series focuses on practising skills in one key preschool concept. Each page consists of a number of activities to be completed. Beautiful full-colour illustrations as well as our loveable Smart-kids characters add humour to the series and develop a real love of learning.

Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Grade 5 (Afrikaans, Paperback): S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Grade 5 (Afrikaans, Paperback)
S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber
R75 R66 Discovery Miles 660 Save R9 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies en antwoorde. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Slimkoppe Afrikaans Gr 4: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback): G. Peters Slimkoppe Afrikaans Gr 4: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback)
G. Peters
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Toetse, plus al die antwoorde. Riglyne om vordering to assesseer en probleemareas te identifiseer. Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.

Slimkoppe Lees! Pretdag (Afrikaans, Paperback): Michelle Faure, Ilse Badenhorst Slimkoppe Lees! Pretdag (Afrikaans, Paperback)
Michelle Faure, Ilse Badenhorst
R90 R80 Discovery Miles 800 Save R10 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Pretdag is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.

Slimkoppe Afrikaans Gr 5: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, M. Dudley Slimkoppe Afrikaans Gr 5: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, M. Dudley
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Toetse, plus al die antwoorde. Riglyne om vordering to assesseer en probleemareas te identifiseer. Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.

Slimkoppe Wiskunde KABV Gr 1 (Afrikaans, Paperback): G. Cloete, C. Coetzee, H. Findlay, K Gibbs, G. Swanepoel Slimkoppe Wiskunde KABV Gr 1 (Afrikaans, Paperback)
G. Cloete, C. Coetzee, H. Findlay, K Gibbs, G. Swanepoel
R155 R137 Discovery Miles 1 370 Save R18 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Wiskunde Graad 1. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Skryf En Skoonvee Kleure (Afrikaans, Staple bound): A. Koopman, A. Connelly Slimkoppe Skryf En Skoonvee Kleure (Afrikaans, Staple bound)
A. Koopman, A. Connelly 1
R90 R80 Discovery Miles 800 Save R10 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.

Slimkoppe Skryf En Skoonvee Vorms (Afrikaans, Staple bound): J. Price Slimkoppe Skryf En Skoonvee Vorms (Afrikaans, Staple bound)
J. Price
R90 R80 Discovery Miles 800 Save R10 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.

Slimkoppe Vaardighede Tyd Gr 1 - 3 (Afrikaans, Paperback): M Faure, G. Maree, G. Peters Slimkoppe Vaardighede Tyd Gr 1 - 3 (Afrikaans, Paperback)
M Faure, G. Maree, G. Peters
R70 R62 Discovery Miles 620 Save R8 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Slimkoppe Vaardigheidsboek vir tyd is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder. Slimkoppe word geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 3: Goggas en Diere (Afrikaans, Paperback): M Faure Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 3: Goggas en Diere (Afrikaans, Paperback)
M Faure 1
R90 R80 Discovery Miles 800 Save R10 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek slu

Slimkoppe Vaardighede Berekeninge Gr 5 (Afrikaans, Paperback): B.J. Willemburg, M. Dudley Slimkoppe Vaardighede Berekeninge Gr 5 (Afrikaans, Paperback)
B.J. Willemburg, M. Dudley
R75 R66 Discovery Miles 660 Save R9 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and antwoorde.

Slimkoppe Wiskunde En Afrikaans: Gr 3: Oefentoetse (Afrikaans, Staple bound): G. Peters Slimkoppe Wiskunde En Afrikaans: Gr 3: Oefentoetse (Afrikaans, Staple bound)
G. Peters
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Kies slim vir ? skitterende toekoms! Slimkoppe-oefentoetse berei kinders voor op toetsskryf in die klas en help om hul uitslae te verbeter. Die boek bevat: Vier Wiskunde- en vier Afrikaanse toetse, plus al die antwoorde; Riglyne om vordering te assesseer en probleemareas te identifiseer; en Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Asterix En Die Trans-Italiese Wawedren
R. Goscinny, A. Uderzo Paperback R190 R140 Discovery Miles 1 400
Twa Die Tydloper
Anoeschka Von Meck Paperback R310 R225 Discovery Miles 2 250
Afrikaans+: Chop-Chop - Everything You…
Marieta Nel Paperback R250 R215 Discovery Miles 2 150
Anderkant Die Blou
Zelda Bezuidenhout Paperback R160 R138 Discovery Miles 1 380
Felina Kat, Geheime Agent
Louise Smit Paperback R170 R146 Discovery Miles 1 460
Dit Is Nie 'n Boek Nie
Jaco Jacobs Paperback R300 R234 Discovery Miles 2 340
Asterix in Korsika
R. Goscinny Paperback R190 R140 Discovery Miles 1 400
Hartklop - Die Ontwaking Van Winter…
Sunel Combrinck Paperback R270 R232 Discovery Miles 2 320
Die Woud Van Sneeu & Ys
Frenette van Wyk Paperback R260 R224 Discovery Miles 2 240
Hondman 3: Katkenades
Dav Pilkey Paperback R260 R224 Discovery Miles 2 240

 

Partners