![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal communication & presentation skills > Debating
Hiérdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir ALLES oor toesprake.
“Dames en Here” is dié boek wat jou onder andere gaan help met die hoe
en die wat van: redenaars (individueel en spanne), debatte (al die
verskillende soorte), toesprake soos bedankings-, motiveringstoesprake
ens., onderwerptontleding, die saamstel en skryf van ’n toespraak, die
aanbied en lewering van ’n toespraak, die reëls en beoordeling van
redenaars- en debatkompetisies en nog vele meer. Daar is wenke van
streeksbeoordelaars en gesoute afrigters van regoor Suid-Afrika in
sowel as wenke vir onderwysers oor hoe om ’n debat- of
redenaarskompetisie te reël. ’n QR-kode gaan toegang gee tot
wentoesprake.
|
![]() ![]() You may like...
|