Codenames. Die #1 partytjie spel nou beskikbaar in Afrikaans.
Die twee kompeterende spioenmeesters ken die identiteite van die 25
agente. Hul spanmaats ken die agente slegs by hul kode name.
Die spanne ding mee om te sien wie eerste met al hul agente kontak kan
maak. Spioenmeesters gee een-woord leidrade wat kan verwys na een of
meer woorde op die bord. Hul spanmaats probeer om die woorde van die
regte kleur te kies en terselfde tyd die woorde van hul opponente te
vermy.
Codenames: wen of verloor, dis pret om die leidrade uit te pluis.
Bevat:
- 16 agent kaarte in twee kleure
- 1 dubbel agent kaart
- 7 onskuldige bystander kaarte
- 1 sluipmoordenaar kaart
- 40 sleutel kaarte
- 1 reëlboek
- 1 kaart staander
- 1 uurglas
- en 200 kaarte met 400 kode name
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!