Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geillustreerde kaarte,
pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor die ongelooflike
wonders van die diereryk. Jy kry boonop baie plakkers om op die
plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas sal jou leer van die
wereld se diere, hulle habitat en hulle persoonlikhede. Jy sal sien
hoe hulle lewe en op watter kontinente ’n mens hulle kry. So, maak
reg vir ’n safari om die wereld.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!