Helena Joubert het haarself verloor, erens tussen haar Varsity kys, die ja-woord en twee woelwater-seuntjies.
Haar joernalis-loopbaan het getaan tot by saai produkresensies, haar man Gustav se aandag is deesdae by sy sukkelende maatskappy en die beeldskone, verleidelike belegger Elzaan Mostert. Haar lewe het so klein geword dat haar enigste vertroueling haar huishulp Miriam is. En wanneer dit lyk of sy haar huis, haar man en haar selfrespek finaal gaan verloor, daag haar alter-ego op,
die vrou wat sy altyd moes gewees het.
Die daag haar uit om terug te baklei, om te waag, om te leef. Alter-ego se, doen alles. Alles wat mal is. Het sy finaal al haar varkies
verloor... of hulle miskien uiteindelikweer
Die antwoord is 'n skreeusnaakse, romantiese, vermaaklike reis na die nuwe Helena.
General
Studio: |
Karoo Film Company
|
Release date: |
November 2014 |
Actors: |
Erica Wessels
• Louw Venter
|
Dimensions: |
192 x 137 x 15mm (L x W x T) |
Format: |
|
Running time: |
1 hour, 32 minutes |
Region encoding: |
Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
|
Languages: |
Afrikaans
|
Subtitles: |
English
|
Age restriction: |
A PGL |
Categories: |
DVD >
Afrikaans
DVD >
Comedy
DVD >
Romantic Comedy
DVD >
Feature Film
|
LSN: |
XRE-LHP-4FH-3 |
Barcode: |
6003805926012 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
My review
Thu, 21 Nov 2019 | Review
by: jannie C.
no review
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)