0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational

Buy Now

Ontdek in Afrikaans: Amper op Pad (A-Klank) & Sterre en Planete (E-Klank) (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R8
Discovery Miles 80
You Save: R2 (20%)

Ontdek in Afrikaans: Amper op Pad (A-Klank) & Sterre en Planete (E-Klank) (Afrikaans, Paperback)

Jose Palmer, Reinette Lombard

Series: Ontdek in Afrikaans

 (sign in to rate)
List price R10 Loot Price R8 Discovery Miles 80 You Save R2 (20%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks

• Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op 'n prettige manier deur middel van 'n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op 'n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek.

• 5 boeke in die reeks, elk met 2 stories.

• Kleurvolle illustrasies, 'n Afrikaans / Engelse woordelys en werksopdragte

• Die reeks is gemik op Tweede Taal leerders (Gr 3 - 6) wat Afrikaans as Akademiese taal moet leer. Ook geskik vir kinders (ouderdom 8 - 10) wat reeds goed Afrikaans kan lees.

Reinette Lombard en Josè Palmer is die skrywers van die topverkoper Tippie boeke waarvan alreeds 40 titels in die reeks verskyn het en was al telkemale op die Nielsen Top 100 lys. Albei het 'n onderwysagtergrond en baie jare se ondervinding in die klaskamer. Beide is passievol oor kinderontwikkeling en glo dat kinders wat kan lees, kinders is wat kan leer.

General

Imprint: Naledi
Series: Ontdek in Afrikaans
Authors: Jose Palmer • Reinette Lombard
Dimensions: 147 x 208 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-928426-35-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-928426-35-2
Barcode: 9781928426356

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners