Met hierdie titel en sy vriendelike dierefigure - Ben die wolf en
Tes en Tys, twee vrolike muise - kan kinders gou-gou leer brei.
Hulle het net 'n bol wol en 'n paar breipenne nodig (en miskien 'n
grootmens om te help as hulle sukkel). En een twee drie het hulle
self iets gemaak. Gemik op kinders tussen 6 en 9 jaar. Maklike
aanwysings om te volg. Prettige illustrasies. Fantastiese items,
almal met kaarte en ontwerpe. Alles wat jy nodig het om in 'n
japtrap te begin brei!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!