Marlene van der Westhuizen, bekende skrywer van Delectable en
Sumptuous, deel haar gunsteling-resepte vir lang, rustige aandetes
saam met vriende en familie. Hierdie toeganklike boekie bevat idees
vir formele etes met mooi gedekte tafels, maar ook vir knus,
informele etes om die kaggel op 'n koue wintersaand. Wat mens ook
al kies, gevulde lamsblad of 'n vinnige pasta-dis met geroosterde
dennepitte en salie, die avontuur van die Franse kookkuns is nou
binne bereik van elke Suid-Afrikaanse kok.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!