0
Your cart

Your cart is empty

Books > Arts & Architecture > Performing arts > Theatre, drama

Buy Now

Jasmyn (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R58
Discovery Miles 580

Jasmyn (Afrikaans, Paperback)

Pieter Fourie

 (sign in to rate)
Loot Price R58 Discovery Miles 580

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Die trauma van die "has been" ontsnap niemand nie. Die liggaam bly die gewildste prooi van tyd. Vir die hoogste bome wat die meeste wind vang, is dit dikwels pynliker en hierdie mense se opstand daarteen is pateties en vernederend. In Jasmyn word 地 vervalle ou skoonheidsikoon, Beulah, genadeloos belig vanuit 地 ongewone invalshoek: as prooi en as begenadigde. Die verstand wat in haar vervalle liggaam gehuisves word, is egter nog naaldskerp. 地 Onverwagte erflating deur 地 eertydse miljarderminnaar word die hoogtepunt en afloop van die drama. Beulah erf R40 miljoen, mits sy 地 minnaar werf wat ten minste 20 jaar haar junior is, 地 verjongingsprogram voltooi met riglyne rakende dieet, plastiese chirurgie, sielkundige berading, hormoonmanipulasie en nuut geskepte ikoonstatus. Laasgenoemde word moontlik gemaak deurdat die oorlede minnaar geld nalaat om 地 nuwe skoonheidseep, Beulah Jasmine, internasionaal vry te stel.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: September 2008
Authors: Pieter Fourie
Dimensions: 221 x 150 x 6mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 67
ISBN-13: 978-1-86919-260-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Arts & Architecture > Performing arts > Theatre, drama > General
LSN: 1-86919-260-5
Barcode: 9781869192600

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners