’n Wondermooi prenteboek net 'n ontroerende storie oor 'n
dogtertjie se besonderse verhouding met haar ouma. Martie is ’n
ongeduldige, woelige kind. Alles moet sommer dadelik gebeur. Nou!
Dadelik! Haar ouma is net soos sy en die twee verstaan mekaar goed.
Op ’n dag word Ouma siek en sy kan haar woorde nie meer vind nie.
Die grootmense behandel die siek vrou asof sy ’n kind is, maar vir
Martie is sy steeds die kragtige, pragtige ouma wat net sy
verstaan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!