0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Binnekring Van Spookasems - Stories Oor Die Lewe (Afrikaans, Paperback): Herman Lategan Binnekring Van Spookasems - Stories Oor Die Lewe (Afrikaans, Paperback)
Herman Lategan; Edited by Amanda Botha
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R274 Discovery Miles 2 740 Ships in 2 - 4 working days

Herman Lategan is ʼn flaneur van Seepunt. Wanneer hy voetslaan in die strate is hy ʼn toeris in die demi-monde, ʼn landskap van vlees en bloed. Hy swerf tussen bergies, dwergies, fopdossers, kerkmuise, nagblomme, laventelhane en ontheemdes. Hy lê die mens en homself tot op die been bloot.

Die karakters in sy stories, almal ongelooflik en eg, is almal van ons. Vroue wat swaar dra aan die verlies van blink verledes. Jong mans wat kaalbolyf dagga rook in Houtbaai, waar die “skyn van voorstedelike rustigheid” die res van ons flous, maar nie vir Herman nie, want hy sien onder die oppervlak “gluip iets wilds, soms sinister, maar ook opwindend.” Hy het ’n oog vir wat fout en uit plek en koddig en belaglik en mooi is, en vir wat snaaks en bisar is.

Lesers van Rapport het lank gevra vir ’n versameling van die beste rubrieke uit Herman se weeklikse Woorde wat wip. Hier ís hulle nou, oordeelkundig gekeur deur Amanda Botha. As pasella is daar ’n tweede afdeling: ʼn poespas van sy sielvolle, melancholiese stories. Danksy sy eiesoortige taalgevoel, verontrustende derde oog, aweregse blik op randeiers, en fyn humoristiese vergrootlas op die lewe, is elke vinjet ’n chiaroscuro van sonlig en donkermaan. Hierdie tydlose bundel kan jy stadig en sorgsaam soos ’n literêre smulpaap verorber. Lanklaas was daar sulke eensame beskrywings van die mens se oerverlange.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R389 R360 Discovery Miles 3 600
ZA Key Ring Pendant with Sound and Light
R199 Discovery Miles 1 990
Sudocrem Skin & Baby Care Barrier Cream…
R70 Discovery Miles 700
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R899 Discovery Miles 8 990
Killing Karoline - A Memoir
Sara-Jayne King Paperback  (1)
R325 R305 Discovery Miles 3 050
Kenwood Steam Iron with Auto Shut Off…
R629 R480 Discovery Miles 4 800
The Lion King - Blu-Ray + DVD
Blu-ray disc R366 Discovery Miles 3 660
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R389 R360 Discovery Miles 3 600
Peptine Pro Canine/Feline Hydrolysed…
R369 R259 Discovery Miles 2 590
The Iona Community and Sermon in Stone
Iona Community, George F. MacLeod DVD R332 Discovery Miles 3 320

 

Partners