0
Your cart
![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
As jy van naaldwerk hou, sal hierdie pragtige kwilte jou betower. Net een vorm word vir elke kwilt gebruik: vierkante, seskante, driehoeke, skulpvorms, diamante, appelstronkvorms en meer wat jou sal inspireer om te begin stik. Die skrywer gee by elke kwilt idees vir verskeie ontwerpmoontlikhede. 20 pragtige ontwerpe; Volgrootte patroon vir elke kwilt; Die maklike kwilte kan vinnig gemaak word.
|
![]() ![]() You may like...
|