Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments
Dit is vir ons onmoontlik om God te verstaan, ons kan slegs klein glimpsies van sy karakter kry. Een manier is om God se Name te bestudeer. Esté Geldenhuys het breedvoerige navorsing gedoen oor God se Name, en die in hierdie boek belig sy die belangrikstes, van Elohim (Drie in een) tot El Roi (die Een wat sien). Sy bespreek die Naam self in Hebreeus, waar dit in Bybel voorkom, die betekenis daarvan, wat dit in ons alledaagse lewe beteken en ook hoe om dit te gebruik in gebed.
Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid 'n mens? Die uitnodiging van hierdie boek is: Kom ons ontdek wat dit behels om tyd in die teenwoordigheid van ons Skepper deur te bring tot die punt waar ons weet dat ons ’n bewussyn ontwikkel van sy karakter, sy liefde en sy sorg vir ons as sy kinders. In hierdie boek probeer Esté Geldenhuys die wêreld van gebed oopbreek deur:
Mag die inhoud van hierdie boek vir elkeen wat dit lees ’n nuwe verstaan bewerk van die karakter van ons Vader, die offer wat ons Verlosser gebring het en die wonderbare kontak en kommunikasie wat die Gees van Christus vir ons bied.
In this book, Esté Geldenhuys discusses how God longs to have a
personal relationship with us. From beginning to end, we see God’s love
for His children in the Bible. It is filled with examples of God’s
interactions with His people and His relationships with them. Adam and
Eve had close fellowship with God, but with the fall, this fellowship
was broken.
|
You may like...
|