|
Showing 1 - 5 of
5 matches in All Departments
'n Mens behoort tog net hande te was wanneer hulle regtig vuil is.
En dit is maar selde! So glo die jonge dame, totdat haar ma vir
haar vertel van die kieme op 'n mens se hande ... O, gonna! Kieme!
Kyk, g'n natuurlike kind hou van hande was nie, maar kieme! Jig!
Sies! Mammas sal baie bly wees as hulle kinders ook so oor kieme
kan dink.
Mamma se vriendin het onlangs gevra: “Nou, wat sal dit wees?” Mamma het geantwoord: “Gesond!” En Pappa het gesê: “’n Hond sal dit beslis nie wees nie!”
Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie ’n hond nie?
Daar is mos al ’n kind! Maar ons kort ’n hond.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R164
Discovery Miles 1 640
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.