0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Dwarsklap - Skakerings Van Swart In Die Nuwe Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Piet Matipa Dwarsklap - Skakerings Van Swart In Die Nuwe Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Piet Matipa 3
R190 R152 Discovery Miles 1 520 Save R38 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld is baie gewild omdat dit aan ’n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee. Hy praat vanuit ’n perspektief wat jy nie sommer in Suid-Afrika kry nie. Sy siening van die wreld is gevorm deur interessante bestemmings waar sy lewenspad aangedoen het. As skolier aan Horskool Waterkloof en student aan die Pukke het Piet uitgeblink. Sy skryftande is geslyp as joernalis in Beeld se misdaadkantoor en as sepieskrywer vir 7de Laan , waar hy steeds werksaam is. Nie sleg vir iemand wat in ’n kinderhuis grootgeword het nie!

Afrikaans het sy l op ’n unieke manier in Piet se mond gekry. En vir n ding deins hy nie terug nie: dit is om sy mond verby te praat. In Dwarsklap laat Piet hom uit oor aangeleenthede wat alle Suid-Afrikaners raak. Misdaad en taxi-bestuurders is groot klippe in die skoen. Wenke oor gewigsverlies word gegee, en ook hoe om ’n ontkleedanser by ’n henneparty te kry. En oor liefdesavonture kan jy vir Piet min vertel, veral wanneer sosiale media betrokke is.

’n Hoogs vermaaklike boek wat die donkerte van die lewe in ligte skakerings laat glim.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Dunlop Australian Open Tennis Balls (3…
R120 R99 Discovery Miles 990
ShooAway (White)
R302 Discovery Miles 3 020
Kiddylicious Crispie Tiddlers…
R17 Discovery Miles 170
Simply Child Hot Air Balloon Mobile…
R390 Discovery Miles 3 900
Kanarie
Schalk Bezuidenhout, Hannes Otto, … DVD  (1)
R160 R98 Discovery Miles 980
Autopsy - Life In The Trenches With A…
Ryan Blumenthal Paperback  (6)
R260 R175 Discovery Miles 1 750
FIFA 21: Champions Edition
 (5)
R1,499 R1,359 Discovery Miles 13 590
Magbuddy Headrest Mount
R429 Discovery Miles 4 290
The Capitol Studios Sessions
Jeff Goldblum, The Mildred Snitzer Orchestra CD R354 Discovery Miles 3 540
Russell Hobbs Garment Complete Steam…
 (14)
R599 R568 Discovery Miles 5 680

 

Partners