0
Your cart
![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
Alchemie van my muse is ’n veelvlakkige debuut oor die lewe, die liefde en die lettere waarin die spel met die tradisie van die digkuns ontgin word. Die digter besin oor digterskap en tree postmodernisties in gesprek met ander digters soos Louw, Kirsch, Boerneef, gert vlok nel, e.a. Daar word satiries gekyk na die posisie van Afrikaans. Die liefde word weerloos besing en oor besin, met nostalgie, humor en pyn. Die lewe en die onafwendbare dood word, soms tong-in-die-kies, ander kere oop-enbloot ontredderd, berym en ontrym.
|
![]() ![]() You may like...
Contributions Towards the Materia Medica…
Frederick Porter Smith
Paperback
R534
Discovery Miles 5 340
Thirst and Body Fluid Regulation - From…
Neil E Rowland
Hardcover
Poetic Inquiry For The Human And Social…
Heidi van Rooyen, Kathleen Pithouse-Morgan
Paperback
Transactions of the Society for the…
Society for the Promotion of Usefu Arts
Paperback
R612
Discovery Miles 6 120
|