0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (7)
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 8 of 8 matches in All Departments

Platinum Instamaths: Grade 6 CAPS (Paperback): H. Barry, W. Colyn, J. Philander Platinum Instamaths: Grade 6 CAPS (Paperback)
H. Barry, W. Colyn, J. Philander 3
R107 R95 Discovery Miles 950 Save R12 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum Instamaths is a carefully graded book of Mathematics exercises designed to promote mathematical practice and understanding in a fun and easy way. It is a structured way for learners to practise and consolidate their Mathematics skills as they fill in their answers in the spaces provided in the book.

A complete set of answers is provided in the centre of the book so that Platinum Instamaths can be used by learners for self-study.

This new edition of Instamaths is packed with new exercises and has been updated to align with the South African Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). The material covers all the required Mathematics concepts and skills, ensuring that the level is appropriate and that adequate progression occurs.

Platinum Kitsreken: Graad 4 KABV (Afrikaans, Staple bound): H. Barry, W. Colyn, J. Philander Platinum Kitsreken: Graad 4 KABV (Afrikaans, Staple bound)
H. Barry, W. Colyn, J. Philander
R107 R95 Discovery Miles 950 Save R12 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.

Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.

Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.

Vorms in die Wereld Om Ons (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed): W. Colyn Vorms in die Wereld Om Ons (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)
W. Colyn
R103 R91 Discovery Miles 910 Save R12 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Ons wereld is vol verskillende vorms. Sommige is natuurlik en sommige is deur mense gemaak. Die boek sal jou wys hoe nuttig verskillende vorms kan wees. Lees verder om agter te kom waarom wiskunde belangrik is as jy iets wil bou, uit te vind watter vorms versteekte krag het, te leer oor patrone, baie kopkrappers te doen en 'n vlieer te bou. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Platinum Kitsreken: Graad 6 KABV (Afrikaans, Staple bound): H. Barry, W. Colyn, J. Philander Platinum Kitsreken: Graad 6 KABV (Afrikaans, Staple bound)
H. Barry, W. Colyn, J. Philander
R107 R95 Discovery Miles 950 Save R12 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.

Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.

Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.

Reading is Easy: Patrone in die natuur: Grade 4 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed): W. Colyn, T. Ntuli Reading is Easy: Patrone in die natuur: Grade 4 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)
W. Colyn, T. Ntuli
R94 R83 Discovery Miles 830 Save R11 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Oral om jou is patrone – patrone op vrugte, op insekte, en selfs op jou hande! In hierdie boek sal jy leer hoe om te bepaal hoe oud 'n boom is deur na die patrone in sy stam te kyk, kyk na sommige patrone wat uniek is en ander wat vir ewig voortduur en ontdek dat jy in een van die natuur se patrone leef. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Platinum Kitsreken: Graad 5 KABV (Afrikaans, Staple bound): H. Barry, W. Colyn, J. Philander Platinum Kitsreken: Graad 5 KABV (Afrikaans, Staple bound)
H. Barry, W. Colyn, J. Philander
R107 R95 Discovery Miles 950 Save R12 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.

Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.

Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.

Reading is Easy: Dipaterone tsa tlhago: Grade 4 (Sotho, Northern, Paperback): W. Colyn, T. Ntuli Reading is Easy: Dipaterone tsa tlhago: Grade 4 (Sotho, Northern, Paperback)
W. Colyn, T. Ntuli
R108 R96 Discovery Miles 960 Save R12 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Paterone e ukangwa e le seo se beakantswego ka tselanyana ye itsego. Go na le mehuta ya dipaterone tse o tla ithutago ka tsona pading ye go swana le didiko, moraragano, dipaterone tsa tekanelo le tse dingwe.Puku ye a tla go hlalosetsa gape ka mo o ka lebelelago tekano o thoma sefahlego sa gago. Dipaterone di ka bonala gape mebaleng ya diphoofolo. Lebelela methaladi ye e lego go pitsi gomme ge o di lebeletse o kare ka moka di swana fela gothwe ga go pitsi tse pedi tsa go swana. Hlatlamano ya Go bala go bonolo ya Heinemann ya leleme la gae e na le tiragatso, tlhohlomiso, tsa go fega, semaka, boikgopolelo le dikanegelo tsa nnete tsa moithuti wa Sehlopha sa gare. Hlatlamano e na le palomoka ya dihlogo tse 20 ka kreiti gomme dihlogo tse di arogantswe magareng 1 go fitlhelela go 4. Dihlatlamano tsa Go bala go bonolo di abela morutisi yo mongwe le yo mongwe le baithuti ditlabelo tsa go bala tsa mehutahuta go tsosolosa dithutwana tsa kreiti.

Reading is Easy: Dibopego lefaseng magareng ga rena: Grade 5 (Sotho, Northern, Paperback): W. Colyn, T. Ntuli Reading is Easy: Dibopego lefaseng magareng ga rena: Grade 5 (Sotho, Northern, Paperback)
W. Colyn, T. Ntuli
R117 R103 Discovery Miles 1 030 Save R14 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Mo bophelong re dirisa dibopego ntle le go nagana ka tsona. O ka bona ka mo Matebele a thalago maboto a bona ka bokgwari ntle le go ya dikolong. Go dira seo ba be ba dirisa Tseometri ba sa tsebe. Ge o lebelela masope a kgale go swana le a Great Zimbabwe, o tla lemoga gore ke kgale batho ba dirisa mmetse wa bothata. Lebelela ka mo dibopego tsa phaphathi di bonalago mo diswantshong tse ntsi. O tla rutwa le mahlakore, dithankramo, dipholikone, diphiramiti, sekgoba, didiko le tse dingwe. Hlatlamano ya Go bala go bonolo ya Heinemann ya leleme la gae e na le tiragatso, tlhohlomiso, tsa go fega, semaka, boikgopolelo le dikanegelo tsa nnete tsa moithuti wa Sehlopha sa gare. Hlatlamano e na le palomoka ya dihlogo tse 20 ka kreiti gomme dihlogo tse di arogantswe magareng 1 go fitlhelela go 4. Dihlatlamano tsa Go bala go bonolo di abela morutisi yo mongwe le yo mongwe le baithuti ditlabelo tsa go bala tsa mehutahuta go tsosolosa dithutwana tsa kreiti.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Elecstor 18W In-Line UPS (Black)
R999 R404 Discovery Miles 4 040
Generic Pantum PC210 Compatible Toner…
R610 R200 Discovery Miles 2 000
Carbon City Zero - A Collaborative Board…
Rami Niemi Game R617 Discovery Miles 6 170
Sluggem Pellets (500g)
R234 Discovery Miles 2 340
JCB Drift Canvas Soft Toe Sneaker…
R389 Discovery Miles 3 890
Blood Brothers - To Battleground…
Deon Lamprecht Paperback  (1)
R290 R195 Discovery Miles 1 950
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R383 R310 Discovery Miles 3 100
Bug-A-Salt 3.0 Black Fly
 (1)
R999 Discovery Miles 9 990
Cable Guys Controller and Smartphone…
R399 R359 Discovery Miles 3 590
Astrum HS120 Wired Headset with Mic
 (4)
R147 Discovery Miles 1 470

 

Partners