|
Books > Health, Home & Family > Home & house maintenance
’n Nuttige handleiding wat 'n ereplek in elke Suid-Afrikaanse huis
behoort te he. Maklike oplossings op daaglikse probleempies wat in
en om die huis ontstaan, word hier prakties en effektief
beantwoord. Van die behandeling van algemene kwale soos
slaaploosheid, tot die skoonmaak van yskaste en silwerware. Daar is
nuttige raad vir die gaarmaak en preservering van voedsel, algemene
noodhulpwenke asook wenke vir buitelugliefhebbers.
|
|