![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Books > Health, Home & Family > Home & house maintenance > Home furnishing & decoration > Soft furnishings
Hierdie titel bied jou 'n vars kykie op kruissteek en verskaf idees vir stylvolle sagte meubelering. Dit bevat projekte vir elke smaak: van delikate klawerblare op 'n kussing met 'n kant-randjie tot 'n uitbundige brandrissie-ontwerp geborduur op 'n ryk fluweel-rolkussing. Elke hoofstuk skop af met 'n aantal sleutelidees om 'n binneversieringplan te ontwikkel binne en van vier basiese temas: naturrlik, ryk, helder en lig. Daar is altesaam 16 projekte - vier binne elke tema - met variasies by elke projek wat jou wys hoe die ontwerp op verskeie ander artikels soos tafeldoeke en oorgooidekens gebruik kan word. Daar is volledige aanwysings, kleurdiagramme en 'n gare-sleutel vir elke projek, en die vaardigheidsvlak - maklik, intermedier of gevorderd - word duidelik aangetoon. Die laaste hoofstuk bevat duidelike volkleur-illustrasies en praktiese inligting oor materiaal, toerusting, hoe om die diagramme te lees en kruissteek-tegnieke.
|
![]() ![]() You may like...
House Thinking - A Room-By-Room Look at…
Winifred Gallagher
Paperback
|