F**ken gaan slaap is 'n slaaptydboek vir ouers wat in die werklikheid leef, waar 'n paar slapende katjies en oulike rympies nie altyd 'n kleinding geluksalig droomland toe stuur nie.
Profaan, liefderik en radikaal eerlik, vertolk dit die bekende - en onuitgesproke - beproewings om jou klein engeltjie aan die slaap te kry.
F**ken gaan slaap is skitterend, revolusioner en bitter snaaks - 'n boek vir nuwe, ou en toekomstige ouers. Maar jy moet dit dalk liewer nie vir jou kinders lees nie!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!