Die Nuwe Alles-In-Een-reeks
• is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring
• is beskikbaar vir Graad R-3
• sluit vir Graad R die vakke Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardighede in
• kan per vak of as pakket gebruik word.
Die Leerderboeke vir elke vak
• kan jaar na jaar gebruik word
• gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye aktiwiteite per week
• word gebruik saam met die gratis werkvelle op die CD in die onderwysersgids
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!