![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Christmas Romance Book Collection
'n Hart is net atome is 'n fantastiese grafiese roman deur geliefde
jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn. Pho
is 'n Chinees-Afrikaanse meisie met 'n ystervuis, maar haar
tradisionele Chinese pa keur nie sy dogter se boks goed nie. Hy sou
verkies dat sy meer tyd aan haar studies spandeer. Theo, Pho se
aantreklike beste vriend en grootste ondersteuner, sit met dieselfde
penarie: hy wil 'n wetenskaplike word, maar sy ma wil hê hy moet die
familie se pizzeria oorneem. Pho het egter nog 'n probleem: sy is
stilletjies verlief op Theo, maar hy het net oe vir Nisa - die
gewildste meisie in die skool. Nisa stem in om met Theo uit te gaan,
maar Pho is vas oortuig Nisa doen dit net om haar eks jaloers te maak.
En so begin Operasie Sabotasie - met skreeusnaakse gevolge. 'n Hart
is net atome is perfek vir liefhebbers van romantiese komedie.
Study guide to use as supplementary source with prescribed book
Zinzi en haar kat, Saffraan, red 'n magdom magiese kreature! Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig! Drake en malvalekkers In die eerste boek van dié reeks ontdek Zinzi 'n gloeiende foto en leer sodoende 'n groot geheim. Magiese diertjies wat beseer is, besoek Zinzi en Saffraan se skuur in die agterplaas op soek na hulp! Die eerste diertjie wat beseer is en in Zinzi en Saffraan se sorg beland, is 'n baba-draak. Sal hulle die drakie betyds kan help? Monsters en muf Die skuur in Zinzi en Saffraan se agterplaas is 'n veilige hawe vir beseerde, magiese diere. In die tweede boek in die reeks het Gorp, 'n bosmonster, hulp nodig. Gorp kry 'n bietjie skaam oor sy probleem, maar Zinzi verseker hom dat sy vinnig kan help. Wanneer Zinzi se eerste paar oplossings egter nie vir Gorp help nie, huil hy lang trane. Zinzi en Saffraan se hande is vol met 'n huilende monster terwyl hulle ook aan 'n goeie oplossing vir sy probleem probeer dink. Meerperdjies en borrels In die derde boek van hierdie reeks ontdek Zinzi en Saffraan dat die meerperdjies wat in die stroom woon in groot gevaar is. Die twee maats moet vinnig aan 'n plan dink om die stroom en die diere wat daarbinne woon, te help. Katjievlinders en ys 'n Groot sneeustorm veroorsaak baie moeilikheid vir die magiese diere wat in die woud bly in die vierde boek van die Zinzi en Saffraan-reeks. Zinzi en Saffraan probeer om die eiers van 'n katjievlinder te red, maar begaan 'n fout. Voordat die diertjies uitbroei, moet Zinzi en Saffraan hulle fout probeer regstel. Paddas en plante In hierdie boek ontvang Zinzi en Saffraan 'n besoeker, Pip, wat 'n vreemde voorwerp het: 'n gloeiende saadjie. Die drie vriende moet vinnig uitvind wat die saadjie nodig het om te groei voordat dit te laat is. Towerponies en kieme In die sesde boek van die reeks is daar 'n aardbewing wat Zinzi-hulle se huis laat skud. Of is dit eerder 'n eenhoring-bewing? 'n Baie groot, nuwe vriend daag met erge pyn by Zinzi en Saffraan op. Zinzi, haar ma en Saffraan moet spoedig 'n genesing bedink vir hierdie magiese vriend.
The ADVENTURE TIME phenomenon gets even better with this deluxe hardcover!Bigger! Bolder! More Mathematical! The all-ages hit of the year is now available in a deluxe, larger hardcover and totally mathematical edition! The adventures of Finn the human and Jake the dog in the Land of Ooo are available for the first time in this gorgeous over-sized presentation. What happens when Finn and Jake get a hold of Princess Bubblegum's time machine and travel to go to the future? This first hardcover edition is a must-have!
|
You may like...
Countering Biological Terrorism in the…
The Potomac Institute for Policy Studies
Hardcover
R2,720
Discovery Miles 27 200
Chemical Engineering: Solutions to the…
J.R. Backhurst, J.H. Harker, …
Paperback
R1,352
Discovery Miles 13 520
Chemistry of Food, Food Production, and…
Mark a. Benvenuto, Satinder Ahuja, …
Hardcover
R5,456
Discovery Miles 54 560
Smart Grids and Their Communication…
Ersan Kabalci, Yasin Kabalci
Hardcover
R5,953
Discovery Miles 59 530
|