Marcella aanvaar 地 pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in 地
poging om die herinneringe aan 地 pynlike verlede agter te laat. Op
Skoonstroom beleef sy andersoortige probleme wat net so knaend aan
haar vreet soos die dinge uit haar verlede. Daar is darem ook
ligter oomblikke met Ollie van die kerkkantoor en haar medeleraar,
Theuns Verwey en sy vrou. Soos Marcella die lief en leed van haar
gemeentelede leer ken, word haar droom van 地 lewe vol sonskyn
geleidelik 地 realiteit.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!