0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books > Picture storybooks

Buy Now

Die geheim van die woud (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R153
Discovery Miles 1 530
Die geheim van die woud (Afrikaans, Hardcover): Beatriz Martin Vidal

Die geheim van die woud (Afrikaans, Hardcover)

Beatriz Martin Vidal; Illustrated by Gustavo Martin Garzo; Translated by Nicol Stassen

 (sign in to rate)
Loot Price R153 Discovery Miles 1 530

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

In Die geheim van die woud lees 地 ma vir haar kinders, Amelie en Roland, elke aand dieselfde storie. Sy vertel van die twee konyntjies, Oortjies en Tongetjie, en 地 woud waar die wolwe vriende is van die konyne en hulle nooit seermaak nie. Soos in elke woud is daar in hierdie verhaal ook 地 wolf. Sy is egter blind en bekommerd dat sy nie na haar welpies sal kan omsien wanneer hulle gebore word nie. Soos die ma die verhaal vertel, word die twee kinders as稚 ware Oortjies en Tongetjie en verander die kamer in die magiese woud. Die metafoor van die herstel van die verbond tussen mens en dier word op subtiele en verbeeldingryke manier daardeur verken. Die geheim van die woud is nie 地 verhaal oor bang hasies en wrede wolwe nie, maar 地 verhaal wat vertel van moederliefde, die verbeeldingswereld van 地 kind en die herstel van die ewewig van die natuur.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: July 2018
Authors: Beatriz Martin Vidal
Illustrators: Gustavo Martin Garzo
Translators: Nicol Stassen
Dimensions: 266 x 235 x 12mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 32
ISBN-13: 978-1-4853-0120-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books > Picture storybooks
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
LSN: 1-4853-0120-3
Barcode: 9781485301202

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners