Laas somer het Noi ’n klein walvis gered toe ’n storm dit op die
strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi baie graag
weer sy vriend sien. Maar die walvis is iewers in die diep see saam
met sy familie. Dit is uiteindelik ’n ysige storm wat hulle weer
bymekaar bring. ’n Verhaal van moed en vriendskap; die
opvolgverhaal van Die stormwalvis.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!