Juan het 'n probleem. Hy is nie 'n sportman nie en nou wil Meneer
Heyns he hy moet aan 'n item op die groot sportdag van die skool
deelneem. Dis hoogspring of verspring en hy weet nou-al hy gaan sy
span laat verloor. Daardie middag, in sy pa se geheime laboratorium
by die huis, spring 'n vlooi op sy hand en snaakse dinge gebeur ...
Die Towermikroskoop is een van die titels in die splinternuwe Lees
is Maklik leesreeks.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!