0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (402)
  • R50 - R100 (1,856)
  • R100 - R250 (4,342)
  • R250 - R500 (11,963)
  • R500+ (4,584)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Vetplant Fairies (Paperback): Ingrid De Kok, Antjie Krog Vetplant Fairies (Paperback)
Ingrid De Kok, Antjie Krog; Illustrated by Fiona Moodie
R305 Discovery Miles 3 050 Ships in 2 - 4 working days

Southern Africa has the richest and most diverse grouping of succulents in the world. Vetplant Fairies is a collection of verse for children about indigenous succulents and the imaginary beings who live among them, written by two of our finest poets, Ingrid de Kok and Antjie Krog.

The book is beautifully illustrated in full colour by Fiona Moodie in the style of Fynbos Fairies, its hugely successful predecessor.

The scientific name for each plant is included in this enchanting new classic.

The Afrikaans Handbook and Study Guide - An English Student's Guide to Afrikaans - Grades: 5 to 12 + Tertiary (Afrikaans,... The Afrikaans Handbook and Study Guide - An English Student's Guide to Afrikaans - Grades: 5 to 12 + Tertiary (Afrikaans, Paperback, 2nd Edition)
Beryl Lutrin
R370 R347 Discovery Miles 3 470 Save R23 (6%) In Stock

A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour - coded for easy understanding, recall and application.

Pharos Senior Tweetalige Skoolwoordeboek / Senior Bilingual School Dictionary (Afrikaans, English, Paperback): Pharos Senior Tweetalige Skoolwoordeboek / Senior Bilingual School Dictionary (Afrikaans, English, Paperback)
R235 R210 Discovery Miles 2 100 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Gr 10-12 home and additional languageEnglish and Afrikaans50 000 hit wordsWord breaks and word stressParts of speechPast tense and past participlesIrregular verbsPlural formsNegative formsDegrees of comparisonCollective nounsAbbreviations, short forms and acronymsMasculine and feminine formsLabels indicating contextCross-referencesHomonymsCompound nouns and derivativesCollocations and fixed phrasesSynonymsAntonymsIdioms and proverbs

Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n Rolprentdrama Vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Ivan Botha,... Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n Rolprentdrama Vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Ivan Botha, Donnalee Roberts
R185 Discovery Miles 1 850 Ships in 5 - 10 working days

Wanneer die aantreklike en selfvoldane Basson van Rensburg se pa sterf, aanvaar hy dat hy die baie suksesvolle familie­onderneming sal erf. Tot sy skok ontdek hy daar is voorwaardes. Hy het vyf dae om in die Kaap te kom en daar is ’n take om tydens sy reis te voltooi.

Langs die pad wag ’n beeldskone, boheemse meisie. Amory gaan ook Kaapstad toe, maar is op ’n missie van haar eie. En sy het sekere vaste reëls, nes Basson. Nie een van hulle is ingestel op hartsake nie, maar wie weet wat wag op dié lang tog propvol avontuur en onthullings? Daar is gevaar ook, want wie is die motorfietsman wat so verbete agterna kom – en wat gebeur as hy hulle inhaal?

Kan liefde seëvier met soveel struikelblokke in sy pad?

Pad na jou hart – ’n rolprentdrama ?is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele vrae met antwoorde, ’n konsepvraestel en glossarium van woorde en literęre begrippe.

Klasgids: Hoërskool - Gedigte, Gedigte, Gedigte! (Afrikaans, Paperback): Klasgids: Hoërskool - Gedigte, Gedigte, Gedigte! (Afrikaans, Paperback)
R180 R168 Discovery Miles 1 680 Save R12 (7%) In Stock

Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) In Stock

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.

Om Teen Treine Te Skree - Dramabundel Graad 7-9 Afrikaans Huistaal (Afrikaans, Paperback): Tanya Viviers Om Teen Treine Te Skree - Dramabundel Graad 7-9 Afrikaans Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Tanya Viviers
R340 Discovery Miles 3 400 Ships in 5 - 10 working days

Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met tieners se smagting na aanvaarding as sentrale tema. Jong volwassenes se soeke na hul eie identiteit is ook van belang. Kanya Viljoen se toneelstuk is die titelstuk van hierdie versameling tekste.

Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Ongelukkig moet daar ook struikelblokke wees wat die reis na volwassenheid bemoeilik. Fanie Viljoen beskryf hierdie drome en smagting as 'n "reis na nęrens" in die eerste drama in hierdie bundel. In "Reënblom" word vertel van die Namamense, wat smag na reën, en weer kan lag en sing omdat 'n kind vir die ouer mense uitkoms gee met water vir almal. Ook in "Is jy al wakker?" is dit die jonger mense wat daarin slaag om die ouer garde uit die groef van hulle verlede te laat losbreek.

Om teen treine te skree, is 'n uitsonderlike bundel vir elke leerder om te besit en aan te wend vir leesgenot, verhoogoptredes en kunswedstryde.

Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer Graad 7-9 - Graad 7-9 (Paperback): Marieta Nel, Rika Boucher, Kathie Viljoen Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer Graad 7-9 - Graad 7-9 (Paperback)
Marieta Nel, Rika Boucher, Kathie Viljoen
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) In Stock

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R71 Discovery Miles 710 Ships in 5 - 10 working days
Klaskameraad Studiegids: Skerwe (Afrikaans, Paperback): Sally Partridge Klaskameraad Studiegids: Skerwe (Afrikaans, Paperback)
Sally Partridge; Translated by Zelda Bezuidenhout; Compiled by Marie Jacobs
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Wie het Demi Crowley vermoor? Ses vriende woon 'n musiekfees in die Cederberg by. Net vyf kom terug. Vir haar sewentiende verjaarsdag nooi Demi Crowley haar vyf beste vriende saam met haar na 'n musiekfees vir die partytjie van die dekade. Maar wat veronderstel was om die beste nag van hulle lewens te wees, verander in 'n nagmerrie wat nie een van hulle ooit sal vergeet nie. Skerwe is 'n holderstebolder, wegholverhaal oor liefde, verlies en vriendskap wat jou lank gaan bybly.

X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024 - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe): M Peacock,... X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024 - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe)
M Peacock, R. Scheepers, T. McLachlan, R.H. Gouws, O. Hendry, … 2
R202 Discovery Miles 2 020 Ships in 5 - 10 working days

• Vir graad 8 tot 12 en verder.
• Vir Huistaal en Addisionele Taal.
• Oreenkomstig die kurrikulum.
• Propvol verduidelikings en voorbeelde.
• Wenke vir eksamenvoorbereiding.

Klasgids (Hoërskool): Tegnologie in die Klas - Begripstoetse, Luistertoetse (Afrikaans, Paperback): Klasgids (Hoërskool): Tegnologie in die Klas - Begripstoetse, Luistertoetse (Afrikaans, Paperback)
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) In Stock

Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, en leerders kan dit met vrug vir selfstudie gebruik.

Die inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Klasgids (Laerskool): Tegnologie in die Klas - Taal in Konteks (Begripstoetse) (Afrikaans, Paperback): Klasgids (Laerskool): Tegnologie in die Klas - Taal in Konteks (Begripstoetse) (Afrikaans, Paperback)
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) In Stock

Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback): Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback)
R180 R168 Discovery Miles 1 680 Save R12 (7%) In Stock

Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Die Aard van Dinge (L21&22) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Die Aard van Dinge (L21&22) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
n Geheim (L21&22) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton n Geheim (L21&22) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Waarheid of Wensdenkery (L21&22) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Waarheid of Wensdenkery (L21&22) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Eksoskelette (L19&20) Graad 5 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Eksoskelette (L19&20) Graad 5 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Kollig op die mense (L19&20) Graad 5 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Kollig op die mense (L19&20) Graad 5 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Verbeel jou jy's hier (L21&22) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Verbeel jou jy's hier (L21&22) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
'n Fotograaf se Dagboek (L21&22) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Paperback): Jill... 'n Fotograaf se Dagboek (L21&22) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Paperback)
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Sommige Key Links-dagboeke is pure veerbeelding. Hoewel hulle as oorvertellings in dagboekformaat aangebied word, is daar 'n verhalende storielyn soos elke teks die intrige ('plot') blootlę en oplos. Sommige Key Links-dagboeke is informatief. Hulle verskaf 'n realisties oorvertelling van 'n persoon se envarings.

Standpunte oor die Nuus (L17&18) Graad 4 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Paperback): Jill... Standpunte oor die Nuus (L17&18) Graad 4 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Paperback)
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Kinders Praat Prontuit (L19&20) Graad 5 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Paperback): Jill... Kinders Praat Prontuit (L19&20) Graad 5 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Paperback)
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

In Key Links se Oorrendende Argument-titels word aan leerders voorgestel dat hulle teks-tot-self-konneksies met die standpunte wat uitgedruk word, moet maak. Leerders word ook aangemoedig om met die standpunte wat gestel word, saam te stem of daarmee te verskil, en om hulle menings te regverdig. Oorendende Tekste: Oorendende tekste in Key Links is modelle wat een of meer uitgangspunte aanbied. Hulle word ontwerp om die leser tot die skrywer se standpunt oor te haal. Hierdie teskste bied voorbeeld van: mening ten gunste van en teen 'n ontwerp, feite wat aangebied word om hierdie menings se rugsteun, emotiewe taal, die herhaling van 'n bepaalde standpunt op verskille maniere.

n Wedren tot by die Wenstreep (L17&18) Graad 4 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Paperback): Jill... n Wedren tot by die Wenstreep (L17&18) Graad 4 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Paperback)
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Sirkusartieste (L19&20) Graad 5 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Sirkusartieste (L19&20) Graad 5 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Design First - Design-based planning for…
David Walters, Linda Brown Paperback R1,741 Discovery Miles 17 410
Polymers for 3D Printing - Methods…
Joanna Izdebska-Podsiadly Hardcover R4,909 Discovery Miles 49 090
The Durrells: Series One - Three
Keeley Hawes DVD R166 Discovery Miles 1 660
A Jewish Girl in Paris - The…
Melanie Levensohn Paperback R467 Discovery Miles 4 670
Classification Made Relevant - How…
Jules J. Berman Paperback R2,480 Discovery Miles 24 800
Modelling and Analysis of Active…
Varun Bajaj Paperback R781 Discovery Miles 7 810
Differential Equations with…
Dennis Zill Paperback R1,291 R1,206 Discovery Miles 12 060
Planning to cope with tropical and…
Maurizio Tiepolo Hardcover R3,968 Discovery Miles 39 680
Emma's Tapestry
Isobel Blackthorn Hardcover R906 R797 Discovery Miles 7 970
Making Hong Kong - A History of its…
Pui-Yin Ho Hardcover R4,815 Discovery Miles 48 150

 

Partners