0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (395)
  • R50 - R100 (1,448)
  • R100 - R250 (3,964)
  • R250 - R500 (11,850)
  • R500+ (4,825)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Meerkatreeks: Faan Haas Land In Die Pot (Graad 1) (Afrikaans, Paperback): Mart Meij Meerkatreeks: Faan Haas Land In Die Pot (Graad 1) (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij
R191 Discovery Miles 1 910 Ships in 11 - 16 working days

Die Meerkat-reeks klaslesers volg 'n fonetiese benadering stap vir stap en stel die voorgeskrewe klanke en latere spelkonvensies bekend. Die vordering van fonetiese vaardighede sal duidelik gesien word. Leesopdragte wat leesbegrip aanmoedig, vergesel elke leesles.

Best Books vir Klaslees - Platsak maak 'n Plan (Afrikaans, Paperback): Anneke Langner Best Books vir Klaslees - Platsak maak 'n Plan (Afrikaans, Paperback)
Anneke Langner
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 11 - 16 working days

Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op ʼn dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan bekostig om Leo saam te neem nie. Ethan begin dadelik planne beraam om geld in te samel, want ʼn lewe sonder sy beste vriend is ondenkbaar. R40 000 is baie geld, en drie maande is baie min tyd . . .

Banjo (L19&20) Graad 5 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Banjo (L19&20) Graad 5 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Klaskameraad Study Guide: Brave New World (Paperback): Aldous Huxley Klaskameraad Study Guide: Brave New World (Paperback)
Aldous Huxley; Compiled by Ruth Everson
R250 R223 Discovery Miles 2 230 Save R27 (11%) Ships in 5 - 10 working days

This study guide is meant to be used along with the reading of the novel Brave new world by Aldous Huxley. The guide is user-friendly and practical to support the teaching process of the novel as literary work in the classroom.

Various literary aspects are discussed in the book, including:

• historical context;
• plot outlines;
• central concerns;
• character development.

The guide features discussions of the novel chapter by chapter with plenty of questions for individual reflection and class discussions. It is aimed at the grade 12 learner who needs to engage with a personal and intellectual understanding of the text in order to produce an essay. The text, written in 1932, remains relevant and controversial and will allow learners to test and challenge their own thinking around individual freedom and the role of society. The guide aims to support and open discussion.

Verskuif die Olifante (L9) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Verskuif die Olifante (L9) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Die Witrugaasvoël (L15&16) Graad 3 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Die Witrugaasvoël (L15&16) Graad 3 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Krok en Dil Vlak 2 Boek 2 - Ek Wens Ek Was 'n Reus (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 2 Boek 2 - Ek Wens Ek Was 'n Reus (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Nadia du Plessis
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

Die Dingoheining (L15&16) Graad 3 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Die Dingoheining (L15&16) Graad 3 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Snorbaarde (L1) Graad 1 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Snorbaarde (L1) Graad 1 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R86 R80 Discovery Miles 800 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Ja, Nee of Miskien (L15&16) Graad 3 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Ja, Nee of Miskien (L15&16) Graad 3 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Waar is Pappa (L5) Graad 1 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Waar is Pappa (L5) Graad 1 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R86 R80 Discovery Miles 800 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Krok en Dil Vlak 2 Boek 4 - Kom Ons Gaan Op 'n Rels! (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 2 Boek 4 - Kom Ons Gaan Op 'n Rels! (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Nadia du Plessis
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

Krok en Dil Vlak 2 Boek 3 - Hier Is Nie 'n Tier Nie! (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 2 Boek 3 - Hier Is Nie 'n Tier Nie! (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Nadia du Plessis
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

Avonture in die Woestyn (L17&18) Graad 4 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Avonture in die Woestyn (L17&18) Graad 4 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Waar kan hulle woon? (L1) Graad 1 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Waar kan hulle woon? (L1) Graad 1 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R86 R80 Discovery Miles 800 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Robotte op Mars (L11) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Robotte op Mars (L11) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Snawel Cilliers (L29&30) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Snawel Cilliers (L29&30) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Die Swaai in die Slaapkamer (L15&16) Graad 3 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Die Swaai in die Slaapkamer (L15&16) Graad 3 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Toe en Tans (L29&30) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Toe en Tans (L29&30) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
n Verskriklike Aardbewing (L10) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton n Verskriklike Aardbewing (L10) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Weg, Muis (L2) Graad 1 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Weg, Muis (L2) Graad 1 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R86 R80 Discovery Miles 800 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Pearson REVISE Edexcel GCSE Spanish Revision Workbook - 2023 and 2024 exams (Hardcover, 2nd edition): Vivien Halksworth Pearson REVISE Edexcel GCSE Spanish Revision Workbook - 2023 and 2024 exams (Hardcover, 2nd edition)
Vivien Halksworth
R237 Discovery Miles 2 370 Ships in 9 - 17 working days

The revision series for Pearson Edexcel GCSE (9-1)from Pearson. This newedition of our popular Revision Workbook has been fully updated withall the changes to the Pearson Edexcel GCSE (9-1) Spanish specification to help you revisefrom 2021 onwards. This book will help you to: Organise your revision with the one-topic-per-page format. Prepare for your GCSE exams with exam-style practice questions on every topic. Simplify your revision by writing straight into the book, just as you would in an exam. Track your progress with at-a-glance check boxes. Improve your exam technique with practice exam papers. Build confidence with guided questions, hints and tips.

Best Books vir klaslees: Nuwe trieks vir ou honde (Paperback): Christien Neser Best Books vir klaslees: Nuwe trieks vir ou honde (Paperback)
Christien Neser; Illustrated by Keren Setton
R175 R160 Discovery Miles 1 600 Save R15 (9%) Ships in 11 - 16 working days

Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel, ’n steekhaarfoksterriër. Stoffel ontsnap en Daniel sit hom agterna. Albei beland in ’n stormwaterpyp in ’n verlate veld. Vasgekeer in ’n ondergrondse tonnel lyk Stoffel se kanse skraal om vir Oupa Solly op te spoor; selfs skraler as Daniel se droom om op te hou hakkel. Maar ou honde kan mos nuwe trieks leer...

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 7 Afrikaans Huistaal (Afrikaans, Paperback): Aletha de Klerk Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 7 Afrikaans Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Aletha de Klerk
R273 Discovery Miles 2 730 Ships in 11 - 16 working days

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in graad 7 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, grafieke en opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za.

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 Afrikaans Huistaal (Afrikaans, Paperback): Marnel Agenbag Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 Afrikaans Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Marnel Agenbag
R273 Discovery Miles 2 730 Ships in 11 - 16 working days

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in Graad 9 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, pamflette en opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Resilience Of Networked Infrastructure…
Mayada Omer Hardcover R2,560 Discovery Miles 25 600
Networking in the Internet Age
A. Dennis Hardcover R6,274 Discovery Miles 62 740
Introduction to Copper Cabling…
John Crisp Paperback R967 Discovery Miles 9 670
Guide to Networking Essentials
Greg Tomsho Paperback R1,365 R1,269 Discovery Miles 12 690
Services Computing for Language…
Yohei Murakami, Donghui Lin, … Hardcover R2,647 R1,881 Discovery Miles 18 810
Privacy and Legal Issues in Cloud…
Anne S.Y. Cheung, Rolf H. Weber Paperback R1,356 Discovery Miles 13 560
Cooperative Communications for Improved…
Murat Uysal Hardcover R4,698 Discovery Miles 46 980
Fiber Network Service Survivability
Tsong-Ho Wu Hardcover R3,169 Discovery Miles 31 690
Recent Advances in Digital Media Impacts…
Michelle F Wright Hardcover R5,380 Discovery Miles 53 800
Data Network Engineering
Tim King, Dave Newson Hardcover R4,201 Discovery Miles 42 010

 

Partners