![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die poësiebloemlesing word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poësiebloemlesing verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Inleiding tot poësie. • Bespreking van elke poëtiese begrip wat in die gedigte voorkom. • Gedigontledings volgens poëtiese begrippe en uiteensetting van die gedig. • Kontekstuele vrae oor elke gedig. • Taalverrykingsaktiwiteite by sommige gedigte. • Engelse vertalings van elke gedig in die poësiebloemlesing. • Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die goedgekeurde voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.
Catch up, keep up and make expected progress in your AQA GCSE (9-1) French studies with this new series of intervention workbooks. This workbook: targets key misconceptions and barriers to help you get back on track addresses areas of underperformance in a systematic way, with a unique approach that builds, develops and extends your skills gets you ready for the new GCSE (9-1) assessments with exercises focused around exam-style questions provides ready-to-use examples and activities, aligned to the Pearson Progression Map, helping you to track your progress throughout the book addresses an area of difficulty in each unit with a unique approach, to develop and extend your skills.
Our workbooks for each year contain extra reading and writing activities perfect for homework or cover work. Vocabulary lists at the end of each module. Year 8 Workbook B for extension Print edition in packs of 8. Differentiated Year 8 Workbook A for reinforcement sold separately in packs of 8.
This full-colour Study Guide contains all the vocabulary and grammar students need for KS3 Spanish. Every topic is explained by easy-to-read notes, with Revision Summary questions at the end to each section to test their knowledge. It's all presented in a clear, friendly style with a touch of humour to make learning as stress-free as possible. For extra practice, a matching Workbook is also available (9781847628879).
Which exam? Edexcel GCSE (9-1) Spanish First teaching: September 2016 First assessment: June 2018 A targeted way to build writing skills for the new Edexcel GCSE (9-1) Spanish specification (first assessment from 2018). Target workbooks' unique approach builds, develops and extends key exam skills. Step-by-step exercises get you exam-ready, with each book providing 70+ pages of structured practice. Full of ready-to-use examples and activities. Designed for those working towards Grade 5, but with stretch to reach Grade 6. See your progress easily, with step-by-step exercises and exam-style questions that focus on building key skills. Each workbook addresses a range of common misconceptions and problem areas, so you can build up your skills for the more challenging parts of language learning. Use the workbooks in class or at home - the exercises are easy to use independently.
Which exam? AQA GCSE (9-1) Spanish First teaching: September 2016 First assessment: June 2018 A targeted way to build writing skills for the new AQA GCSE (9-1) Spanish specification (first assessment from 2018). Target workbooks' unique approach builds, develops and extends key exam skills. Step-by-step exercises get you exam-ready, with each book providing 70+ pages of structured practice. Full of ready-to-use examples and activities. Designed for those working towards Grade 5, but with stretch to reach Grade 6. See your progress easily, with step-by-step exercises and exam-style questions that focus on building key skills. Each workbook addresses a range of common misconceptions and problem areas, so you can build up your skills for the more challenging parts of language learning. Use the workbooks in class or at home - the exercises are easy to use independently.
Dynamo KS3 French Pupil Books help you to motivate pupils and build their key language skills with our pupil-friendly approach to learning grammar and up-to-date cultural content. Builds key language skills including translation, speaking, and grammar, with seamless transition to our courses for 9-1 GCSE French. A supportive logical grammar progression, revisiting key concepts and including clear features and grammar spreads at the end of each module. Up-to-date French cultural content to bring language learning to life - including songs, poems, authentic texts and quizzes. 'En focus' pages combine language from the module with GCSE-style tasks: including authentic and literary texts, role-play, picture-based discussions and translation. Dynamo 2 is split into parallel differentiated Pupil Books - Vert Pupil Books support with practice and consolidation through a wide variety of activity types. Audio files to accompany our Pupil Books are sold separately.
Which exam? AQA GCSE (9-1) French First teaching: September 2016 First assessment: June 2018 A targeted way to build writing skills for the new AQA GCSE (9-1) French specification (first assessment from 2018). Target workbooks' unique approach builds, develops and extends key exam skills. Step-by-step exercises get you exam-ready, with each book providing 70+ pages of structured practice. Full of ready-to-use examples and activities. Designed for those working towards Grade 5, but with stretch to reach Grade 6. See your progress easily, with step-by-step exercises and exam-style questions that focus on building key skills. Each workbook addresses a range of common misconceptions and problem areas, so you can build up your skills for the more challenging parts of language learning. Use the workbooks in class or at home - the exercises are easy to use independently.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.
Piekfyn Afrikaans Graad 7 is propvol interessante idees en uitdagings. Alles wat graad 7-leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boek saamgevat. Leerders gaan: • spontaan gesels oor verskeie interessante onderwerpe en tekste • vlot en ekspressief praat en puik toesprake lewer • in verskillende sosiale situasies seepglad kommunikeer • blitsvinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik • noukeurig en krities na taalgebruik luister • taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.
Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leestof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie en ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ‘n neutdop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook: • verskeie stories en inligtingstekste lees • visuele tekste krities interpreter en verduidelik • oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies • hardoplees en toespraak lewer • aandagtig en krities na inligting en stories luister •taalstrukture en –konvensies deeglik en fouteloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik •transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf. Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar-en eindeeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handbook voorsien- ook toetse en baie hersieningsoefeninge.
|
You may like...
Advanced Lasers - Laser Physics and…
Oleksiy Shulika, Igor Sukhoivanov
Hardcover
R3,387
Discovery Miles 33 870
Artificial Intelligence Applications in…
Pantea Keikhosrokiani, Moussa Pourya Asl
Hardcover
R9,103
Discovery Miles 91 030
Innovation for Sustainable Electricity…
Barbara Praetorius, Dierk Bauknecht, …
Hardcover
R4,426
Discovery Miles 44 260
Machine Learning for Planetary Science
Joern Helbert, Mario D'Amore, …
Paperback
R3,524
Discovery Miles 35 240
|