![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se • taalvermoë • ontwikkelingstadium • ervaringswęreld • belangstellingsveld en • humorsin. Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar • oogspan • fraseringsvermoë • ervaringsbesit • woordbegrip • sigwoordeskat en • klankmatige ervaring. Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou. 'n Onderwysersgids is beskikbaar.

Die gebruikersvriendelike Best Books Taal- en leesoefenboek vir Graad 10 Eerste Addisionele Taal maak dit maklik en lekker vir leerders om taalbegrippe in te oefen en te hersien, en vir die eksamen voor te berei. Hierdie oefenboek bevat agt hoofstukke taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lę.
Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Our workbooks for each year contain extra reading and writing activities perfect for homework or cover work. Vocabulary lists at the end of each module. Year 8 Workbook A for reinforcement Print edition in packs of 8. Differentiated Year 8 Workbook B for extension sold separately in packs of 8.
Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser. |
You may like...
Song For Sarah - Lessons From My Mother
Jonathan Jansen, Naomi Jansen
Hardcover
(3)
Inflammation in the 21st Century
Vijay Kumar, Alexandro Aguilera Salgado, …
Hardcover
R4,110
Discovery Miles 41 100
|