0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (594)
  • R50 - R100 (1,851)
  • R100 - R250 (3,680)
  • R250 - R500 (11,478)
  • R500+ (5,296)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): J. Anker, R. Gouws, C. Janse van... Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, R. Gouws, C. Janse van Rensburg, M Peacock
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Vuma Afrikaans Huistaal Beginnersvlak Boek 4 Grootboek: Zak se njammies: Boek 4: Grade R - 1 (Afrikaans, Paperback): T. Goosen Vuma Afrikaans Huistaal Beginnersvlak Boek 4 Grootboek: Zak se njammies: Boek 4: Grade R - 1 (Afrikaans, Paperback)
T. Goosen
R135 R119 Discovery Miles 1 190 Save R16 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Afrikaans sonder grense: Gr 3: Leerdersboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Afrikaans sonder grense: Gr 3: Leerdersboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R167 R147 Discovery Miles 1 470 Save R20 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 15 Grootboek: Suid-Afrika, land van son: Vlak 1: Boek 15: Grade 1 (Afrikaans, Paperback):... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 15 Grootboek: Suid-Afrika, land van son: Vlak 1: Boek 15: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
M. van Aswegen
R162 R143 Discovery Miles 1 430 Save R19 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Patterns of Wonder - Inviting Emergent Writers to Play with the Conventions of Language (Paperback): Whitney La Rocca, Jeff... Patterns of Wonder - Inviting Emergent Writers to Play with the Conventions of Language (Paperback)
Whitney La Rocca, Jeff Anderson
R1,819 Discovery Miles 18 190 Ships in 9 - 15 working days

Based on the popular Patterns of Power invitational approach to grammar instruction, Patterns of Wonder sets the stage for introducing PreK-1 emergent writers to the power of language and writing. It's no secret that emergent writers thrive in classrooms filled with inquiry, play, and wonder, but how can we invite our youngest writers into the conventions of language, engage them in authentic writing experiences, and capitalize on their natural curiosity around what writers do? Building on the same playful qualities of the invitational process introduced in their bestselling Patterns of Power series, Whitney La Rocca and Jeff Anderson turn their instructional lens to our youngest writers, sharing new ways we can invite them to experiment, have fun, and take risks with writing and language.In this valuable resource, Whitney and Jeff: Introduce the Patterns of Wonder Phases of Emergent Writing as a way to reflect on the work young writers are doing and plan for effective, scaffolded instruction. Outline an adjusted invitational process, adapted especially for use with emergent writers. Position grammar and concepts about print instruction across three overlapping levels of support: oral language, illustrating, and writing. Include over 50 sample lessons that pinpoint and build cumulatively across the most common needs of emergent writers. Feature over 200 engaging picture book recommendations to stir curious classroom conversations. Grounded in play, conversation, and most of all, wonder, Patterns of Wonder brings Whitney and Jeff's irrepressible excitement for inquiry and writing instruction to the ways we support our Pre-K, Kindergarten and 1st grade emergent writers.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 12 Grootboek: Ons oefen speel-speel: Vlak 1: Boek 12: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): M.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 12 Grootboek: Ons oefen speel-speel: Vlak 1: Boek 12: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
M. Collen
R162 R143 Discovery Miles 1 430 Save R19 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 14 Grootboek: Kabelo se deurmekaar plek: Vlak 1: Boek 14: Grade 1 (Afrikaans, Paperback):... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 14 Grootboek: Kabelo se deurmekaar plek: Vlak 1: Boek 14: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
E. van der Colff
R162 R143 Discovery Miles 1 430 Save R19 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Now I Know My Alphabet Learning Mats, Grades PreK-1 (Paperback): Lucia Kemp Henry Now I Know My Alphabet Learning Mats, Grades PreK-1 (Paperback)
Lucia Kemp Henry
R435 R363 Discovery Miles 3 630 Save R72 (17%) Ships in 10 - 15 working days

Instant, systematic, and engaging These ready-to-use activity mats give young children the focused practice they need to really learn their letters. Each double-sided mat targets the upper- or lowercase form of a letter. Skills include letter recognition, letter formation, phonemic awareness, identifying letter sounds, following directions, and more. Great for independent work, centers, and homework. For use with Grades PreK-1.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 1 Leesboek: Kyk ons huis!: Vlak 4: Boek 1: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): J. Jacobs Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 4 Boek 1 Leesboek: Kyk ons huis!: Vlak 4: Boek 1: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
J. Jacobs
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vorms in die Wereld Om Ons (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed): W. Colyn Vorms in die Wereld Om Ons (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)
W. Colyn
R85 R75 Discovery Miles 750 Save R10 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Ons wereld is vol verskillende vorms. Sommige is natuurlik en sommige is deur mense gemaak. Die boek sal jou wys hoe nuttig verskillende vorms kan wees. Lees verder om agter te kom waarom wiskunde belangrik is as jy iets wil bou, uit te vind watter vorms versteekte krag het, te leer oor patrone, baie kopkrappers te doen en 'n vlieer te bou. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Slimkoppe Afrikaans KABV Werkboek Graad 3 (Afrikaans, Paperback): M. Swanepoel Slimkoppe Afrikaans KABV Werkboek Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
M. Swanepoel
R150 R132 Discovery Miles 1 320 Save R18 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Slimkoppe is geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers wat glo dat kinders hul taal- en geletterdheidsvaardighede moet opbou terwyl hulle ’n liefde vir leer en lees ontwikkel. Die boeke is volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), op presies die regte vlak vir leerders in elke graad geskryf. Die reeks is ontwerp sodat dit maklik en prettig is vir leerders, ouers en onderwysers. Aantekeninge oor elke aktiwiteit, sowel as antwoorde, is agter in elke boek ingesluit. Die Slimkoppe-karakters help om kinders te motiveer en te inspireer om hul vaardighede in Afrikaans Eerste Addisionele Taal te oefen en te ontwikkel.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 10 Grootboek: Zak en die maats vang vis: Vlak 1: Boek 10: Grade 1 (Afrikaans, Paperback):... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 10 Grootboek: Zak en die maats vang vis: Vlak 1: Boek 10: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
M. Viljoen-Theron
R162 R143 Discovery Miles 1 430 Save R19 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Middernagland: Grade 7 - Huistaal (Afrikaans, Staple bound): F. Bloemhof Middernagland: Grade 7 - Huistaal (Afrikaans, Staple bound)
F. Bloemhof
R109 R96 Discovery Miles 960 Save R13 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Bestaan daar ander werelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan mense wat verdwyn? Hoe veg 'n mens teen vreemde en magtige, onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap? Dit is van die vrae waarmee Morne te doen kry wanneer sy meisie, Imke, in 'n museum verdwyn. Middernagland vertel 'n ou-ou verhaal vir jong lesers: die held op 'n tog om sy geliefde uit die kloue van 'n monster in 'n kasteel te bevry. Onderweg trotseer hy gevaar na gevaar met telkens 'n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op die proef stel. Die verhaal word gevolg deur 'n leesgids met: inligting oor die outeur; 'n opsomming van die verhaal; woordverklarings van moeilike woorde; vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte; antwoorde vir die vrae; 'n glossarium met letterkundige begrippe.

Slimkoppe Vaardighede: Begripstoetse Afrikaans Gr 5 (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, M. Dudley, I. Badenhorst Slimkoppe Vaardighede: Begripstoetse Afrikaans Gr 5 (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, M. Dudley, I. Badenhorst
R75 R66 Discovery Miles 660 Save R9 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and antwoorde.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 3 Leesboek: Musiek uit rommel: Vlak 3: Boek 3: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): J. Jacobs Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 3 Leesboek: Musiek uit rommel: Vlak 3: Boek 3: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
J. Jacobs
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 6 Boek 8 Leesboek: Hallo, plaas! Hallo, diere!: Vlak 6: Boek 8: Grade 2 (Afrikaans, Paperback): T.... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 6 Boek 8 Leesboek: Hallo, plaas! Hallo, diere!: Vlak 6: Boek 8: Grade 2 (Afrikaans, Paperback)
T. Goosen
R57 R51 Discovery Miles 510 Save R6 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak.

Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 11 Grootboek: Vang die hond!: Vlak 1: Boek 11: Grade 1 (Afrikaans, Paperback): A. Diedericks Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 11 Grootboek: Vang die hond!: Vlak 1: Boek 11: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
A. Diedericks
R162 R143 Discovery Miles 1 430 Save R19 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

GCSE AQA Spanish: Vocabulary Revision Question Cards (Hardcover): CGP Books GCSE AQA Spanish: Vocabulary Revision Question Cards (Hardcover)
CGP Books; Edited by CGP Books
R288 Discovery Miles 2 880 Ships in 12 - 17 working days

To suss out if you're ready for the Grade 9-1 AQA GCSE Spanish exams, try CGP's Vocabulary Cards. There are 95 cards in the pack with a range of question types using words and pictures. The cards cover all the vocabulary on the spec (and more), and are helpfully split up into topics for focussed revision. Flip the card over and you'll find answers to each question. For even more practice don't miss CGP's brilliant AQA Spanish Grammar & Translation Question Cards (9781789084580). Complete study notes are available in CGP's AQA Spanish Revision Guide (9781782945468).

The Spanish Workbook for Grades 1, 2, and 3 - 140+ Language Learning Exercises for Kids Ages 6-9 (Paperback): Melanie... The Spanish Workbook for Grades 1, 2, and 3 - 140+ Language Learning Exercises for Kids Ages 6-9 (Paperback)
Melanie Stuart-Campbell
R469 R407 Discovery Miles 4 070 Save R62 (13%) Ships in 10 - 15 working days
Slimkoppe Lees! Vlak 4 Boek 4: Speel-speel: Vlak 4;Boek 4: Graad R - 2 (Afrikaans, Paperback): G. Maree, I. Badenhorst, Pearson Slimkoppe Lees! Vlak 4 Boek 4: Speel-speel: Vlak 4;Boek 4: Graad R - 2 (Afrikaans, Paperback)
G. Maree, I. Badenhorst, Pearson
R90 R80 Discovery Miles 800 Save R10 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle 'n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek slu

Frankenstein - GCSE 9-1 Set Text Student Edition (Paperback): Mary Shelley, Collins Gcse Frankenstein - GCSE 9-1 Set Text Student Edition (Paperback)
Mary Shelley, Collins Gcse; Introduction by Mark Roberts; Notes by Mark Roberts
R80 R64 Discovery Miles 640 Save R16 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Exam board: AQA, Edexcel; Edexcel Level & Subject: GCSE English Literature; A Level English Literature First teaching: September 2015 First examination: June 2017 This edition of Frankenstein is perfect for GCSE-level students: it comes complete with the novel, plus an introduction providing context, and a glossary explaining key terms. 'It was already one in the morning; the rain pattered dismally against the panes, and my candle was nearly burnt out, when, by the glimmer of the half-extinguished light, I saw the dull yellow eye of the creature open; it breathed hard and a convulsive motion agitated its limbs.' Victor Frankenstein, a young scientist with huge ambition, exceeds his own expectations when he manages to create life from an assemblage of dead body parts. Yet he has failed to think through the consequences and responsibilities of his action, with fatal results. First published in 1818, this genre-defying novel - part gothic tale, part science fiction, part philosophical exploration - invites us to consider whom we sympathise with: the scientist playing God or the monstrous creature he has created.

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 7 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 7 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.

Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:

- ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom

- ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen

- Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling

- ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester

- Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.

- PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed): P. Barnard Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)
P. Barnard
R93 R82 Discovery Miles 820 Save R11 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Sokkervriende Lukas en Markus gaan na 'n wedstryd na 'n dans toe en Lukas is baie tevrede met die meisie wat saam met hom gaan. Hy tel 'n hartjie hangertjie op en daarna gebeur baie dinge gelyk. Hy het 'n sokkerbesering, word beskuldig van diefstal en almal is ongelukkig met hom. Sal Palesa, die oulike meisie van die dans, daar wees om hom te help? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 4 Grootboek: Nina en haar maats gaan sirkus toe: Vlak 1: Boek 4: Grade 1 (Afrikaans,... Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 4 Grootboek: Nina en haar maats gaan sirkus toe: Vlak 1: Boek 4: Grade 1 (Afrikaans, Paperback)
I. Beukes
R162 R143 Discovery Miles 1 430 Save R19 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

WJEC GCSE Cymraeg Ail Iaith Welsh Second Language: Revision Guide (Language Skills and Practice) (Paperback): Enfys Thomas,... WJEC GCSE Cymraeg Ail Iaith Welsh Second Language: Revision Guide (Language Skills and Practice) (Paperback)
Enfys Thomas, Richard Roberts, Tina Thomas
R698 Discovery Miles 6 980 Ships in 12 - 17 working days

Endorsed by WJEC, this is a detailed and comprehensive guide full of ideas and suggestions to help students develop their key Welsh language skills. With a wide range of solo, pair and group tasks and activities throughout it is ideal for reinforcing exam skills across all four units of the WJEC GCSE Welsh Second Language specification. // Written by experienced authors, examiners and practising teachers, it offers high quality support you can trust. // Provides a practical unit-by-unit approach, ensuring that students have focused coverage of the required language skills. // Offers spontaneous speaking and translation practice throughout to allow students to perfect these crucial skills. // Units 1 & 2 are supported by links to digital files to enable further practice of speaking and listening skills and help to ensure students are fully prepared for their non-examination assessment. // Plenty of practice questions and tasks with exemplar responses to see where extra marks can be gained.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Afrikaans Handbook and Study Guide…
Beryl Lutrin Paperback R360 R259 Discovery Miles 2 590
Vetplant Fairies
Ingrid De Kok, Antjie Krog Paperback R230 R184 Discovery Miles 1 840
KomInPas met Afrikaans: Grade 4-7 Eerste…
C. de Villiers, L. Rautenbach, … Paperback R340 R292 Discovery Miles 2 920
Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12…
Henriette Turner, Suneen Laing Paperback R295 R254 Discovery Miles 2 540
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1…
J. Anker, I. Lewis, … Staple bound R303 R267 Discovery Miles 2 670
Die ABC Van Gedigte
Liezl Nel, Rolien Viljoen Paperback R190 R164 Discovery Miles 1 640
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele…
Paperback R346 R297 Discovery Miles 2 970
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3…
J. Anker, I. Lewis, … Staple bound R68 R60 Discovery Miles 600
Krok Kan Nie Fluit Nie
Jaco Jacobs Paperback R45 R36 Discovery Miles 360
Krok en Dil Vlak 3 Boek 5 - Superdil
Jaco Jacobs Paperback R45 R36 Discovery Miles 360

 

Partners