0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (592)
  • R50 - R100 (1,762)
  • R100 - R250 (3,595)
  • R250 - R500 (4,180)
  • R500+ (3,817)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij; Best Books Panel 3
R203 Discovery Miles 2 030 Ships in 4 - 6 working days

Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 2 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker!

Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 2- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge wat die leerder moet voltooi. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.

Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.

Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reëlspasiëring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank korrek te skryf.

Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit in die klas sal leer volgens die vereistes van die KABV.

Karnaval van die Diere (Afrikaans, Hardcover): Philip de Vos Karnaval van die Diere (Afrikaans, Hardcover)
Philip de Vos; Illustrated by Piet Grobler
R231 Discovery Miles 2 310 Ships in 4 - 6 working days

Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep prettige rympies en illustrasies geïnspireer deur die komponis Camille Saint-Saëns se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Saëns se werk is geïnspireer deur leeus, hoenders, muile, skilpaaie, olifante, kangaroes en ander diere. Die werk bestaan uit 14 bewegings wat vir twee klaviere en ’n kamerorkes geskryf is.

Die eerste uitgawe van Karnaval van die diere verskyn in 1998 by Human & Rousseau. Dit word baie goed ontvang en word in Engels, Duits, Italiaans en Nederlands vertaal.

Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Leerderboek Huistaal (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo, Fanie Viljoen, Leon... Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Leerderboek Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Fanie Viljoen, Leon van Nierop, Willem van der Merwe, Heleen Stevens, …
R481 Discovery Miles 4 810 Ships in 5 - 10 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids gaan jou voorbereiding vir enige soort assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook: vir begrip en pure genot interessante tekste lees; in verskillende sosiale situasies kommunikeer; verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik; vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; noukeurig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture deeglik en foutloos gebruik; heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf volgens die stappe van prosesskryf. Maar dis nie al nie . . . Hou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou gaan jy dit alles in die Afrikaanse klas doen! Jy gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy weer na al die mense van Mandela-rylaan kyk. Ja, Piekfyn Afrikaans het sy eie film en filmsterre! “Mandelarylaan se stories” is ’n tipies Suid-Afrikaanse TV-sepie. Behalwe kyk, gaan jy ook lekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure. Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!

Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Leesboek 3: Gr 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Leesboek 3: Gr 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days

Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se

• taalvermoë

• ontwikkelingstadium

• ervaringswêreld

• belangstellingsveld en

• humorsin.

Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar

• oogspan

• fraseringsvermoë

• ervaringsbesit

• woordbegrip

• sigwoordeskat en

• klankmatige ervaring.

Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou.

'n Onderwysersgids is beskikbaar.

Viva! Edexcel GCSE Spanish Foundation Student Book (Paperback): Rachel Hawkes, Christopher Lillington Viva! Edexcel GCSE Spanish Foundation Student Book (Paperback)
Rachel Hawkes, Christopher Lillington
R1,204 Discovery Miles 12 040 Ships in 10 - 15 working days

Expertly structured Pearson Edexcel GCSE 9-1 Spanish Student Book designed to help learners use language independently and to the best of their ability, with fresh and engaging cultural content. A carefully designed programme of learning teaches the 'building blocks' of Spanish grammar and vocabulary that give students the tools to manipulate language. Key concepts are taught in appropriate topics, revisited and recycled throughout the course to embed understanding and allow practice within different contexts. Content boosts motivation by encouraging students to "learn something new". The book includes topics that are popular with students and teachers, transactional language and real life-contexts; all with links to the Spanish culture. Some overlap in level of demand with the Higher tier book ensures Foundation students are not limited in their progress and can access Higher tier study, and helps you to gauge which tier is most suitable for each of your learners. 'Punto de partida' units provide a smooth transition from KS3 learning Each unit and module is structured to allow gradual progression, ensuring all students can access some content from every section. A range of authentic materials and literary texts help students become familiar with them and build confidence in coping with unknown vocabulary. An equal focus on all four skills and the interplay between them helps reinforce grammar and vocabulary learning. Students encounter grammar in reading and listening activities, and put it into practice in speaking and writing, reinforced with translation activities. Exam preparation units are included for Reading, Writing, Speaking and Listening. Revision forms the final module, supporting class-based revision for the new assessments. Audio files to accompany our Student Books are sold separately.

My Mom is Awesome (Afrikaans English Bilingual Children's Book) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large... My Mom is Awesome (Afrikaans English Bilingual Children's Book) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R791 Discovery Miles 7 910 Ships in 10 - 15 working days
Sight Word Trees, Grades K-2 (Paperback): Immacula Rhodes Sight Word Trees, Grades K-2 (Paperback)
Immacula Rhodes
R257 R211 Discovery Miles 2 110 Save R46 (18%) Out of stock

Give children playful opportunities to master the top 50 high-frequency words with this engaging collection of "sight-word trees " These systematic reproducibles give students plenty of practice with must-know sight words to dramatically improve their reading, writing, and spelling skills. Perfect for homework and a great way to get kids on target to meet the Foundational Skills for Reading outlined in the Common Core Standards For use with Grades K-2.

Piekfyn Afrikaans: Geomtegreerde Taalteks Gr 10 Leerdersboek Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo,... Piekfyn Afrikaans: Geomtegreerde Taalteks Gr 10 Leerdersboek Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Lucas Malan, Henk Viljoen, Hettie Scholtz
R285 Discovery Miles 2 850 Ships in 5 - 10 working days

Piekfyn vir NKABV. Vir eerste addisionele taal. Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as eerste addisionele taal aanleer. Boonop word taalleerstof op 'n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geintegreer om julle ervaringswereld te verryk en uit te brei. Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van 'n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie prestasie en vordering te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in 'n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep.

Nuwe alles-in-een: Die bang padda: Vlak 6: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Die bang padda: Vlak 6: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Aanvangsklank van karakters in die boek se name, aanvangsklank van eie naam en klasmaats se name. Volgorde van gebeure. Lees aksies in die storie en voer dit ook uit.

Nuwe Alles-In-Een: Besige Banda: Vlak 5: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix... Nuwe Alles-In-Een: Besige Banda: Vlak 5: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Prentestorie met aksiewoordeskat, subteks in illustrasies; Onderwyser lees patroonsin op linkerkantste bladsy, leerders voltooi die sin. Prente illustreer die woorde.Woordeskatuitbreiding van weersomstandighede, aksies, dierename en aanvangsklanke.

Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak 4: Leesboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak 4: Leesboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Ouditiewe diskriminasie: Watter klanke word genoem? Visuele diskriminasie: Figuur-agtergrondonderskeiding. Maak leerders bewus van stilte/geluid, asook harmonieuse geluide teenoor gerase. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.

Nuwe alles-in-een eerste addisionele taal: Graad 3: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Mart Meij Nuwe alles-in-een eerste addisionele taal: Graad 3: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij
R278 Discovery Miles 2 780 Ships in 5 - 10 working days

Die Leerderboek – Eerste Addisionele Taal

• kan jaar na jaar gebruik word

• gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye aktiwiteite per week

• word gebruik saam met die werkvelle op die CD in die Onderwysersgids.

Een boek per leerder word aanbeveel.

National 5 Spanish: Includes support for National 3 and 4 (Paperback): Alison Smart, Mary Ann McAlinden, Mike Thacker, Jose... National 5 Spanish: Includes support for National 3 and 4 (Paperback)
Alison Smart, Mary Ann McAlinden, Mike Thacker, Jose Antonio Garcia Sanchez, Tony Weston, …
R1,080 R1,001 Discovery Miles 10 010 Save R79 (7%) Ships in 10 - 15 working days

Rely on resources for Scotland, from Scotland, to meet the needs of every student. With differentiation at its core, this course provides appropriate support, structure and challenge for all learners. Students will enjoy developing their skills, knowledge and appreciation of the Spanish language and the culture of Spanish-speaking countries. > Trust Scotland's No.1 educational publisher. Written specifically for the Scottish curriculum, this book covers the specified contexts of society, learning, employability and culture, with each double-page spread containing the content for one lesson. > Practise and strengthen skills. Every lesson includes high-quality reading, writing, speaking, listening and grammar exercises. Vocabulary lists for each context and a 30-page grammar chapter help students to build from a strong foundation. Four 'magazines' offer extra insight and reading practice. > Ensure access for everyone. The content is differentiated into three difficulty levels, enabling students to work independently, follow a clear pathway and feel confident in their progress. The first two difficulty levels are also suitable for N3 and N4, so you have a single, cost-effective resource for all stages. > Prepare for assessment success. Each section ends with a 'revision corner', which comprises exam-style questions, model answers and advice on the N5 exam, written assignment and performance. Please note: The audio files to accompany the listening tasks are not included with this book. > Individual customers (students, parents/carers and tutors) can access the audio by subscribing to the Boost eBook, available to purchase at hoddergibson.co.uk/n5-languages. A Boost eBook subscription permits access to the audio for one user only and cannot be shared with others. > Schools/colleges can access the audio by subscribing to the Boost teaching and learning resources at hoddergibson.co.uk/n5-languages

Nuwe Alles-In-Een: Haas en skilpad: Vlak 6: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Haas en skilpad: Vlak 6: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding vanverskeidenheid wilde diere; Ontwikkeling van denkvaardighede: Watter spesiale dag het die diere? Watter spesiale dae vier ons?

Nuwe Alles-In-Een: Ouma se bril: Vlak 6: Leesboek 1: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix... Nuwe Alles-In-Een: Ouma se bril: Vlak 6: Leesboek 1: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van ruimtelike begrippe/voor/agter/onder/op/tussen/langs/in en benoeming van meubels; Humoristiese einde. Sinne op linkerbladsy word deur onderwyseres gelees; leerder sin voltooi deur woorde op regterbladsy n.a.v. prent te lees.

Nuwe Alles-In-Een: Skaaplam skrik groot : Vlak 6: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Skaaplam skrik groot : Vlak 6: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Ontwikkeling van denkvaardighede: stappe wanneer skape geskeer word; Verskille/ooreenkomste/konstantheid in twee patroonsinne.

Context Clues (Paperback): Linda Ward Beech Context Clues (Paperback)
Linda Ward Beech
R232 R189 Discovery Miles 1 890 Save R43 (19%) Out of stock

Give students the repeated practice they need to master the reading skill of using context clues, and succeed on tests! Each of the 35 reproducible pages features a high-interest fiction and nonfiction reading passage with bubble-test practice questions that target this essential comprehension reading skill. Flexible and easy to use--in school or at home--the book also includes model lessons, pre- and post-assessments, and an answer key.

Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 1 - Kyk Vir My!: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 1 - Kyk Vir My!: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

Fokus:

Woordeskatuitbreiding van verskeie wilde diere

Onderskeiding van figuur-agtergrond, leerders vind die kernwoord wat hulle gelees het in die sin wat onderwyser gelees het.

Nuwe Alles-In-Een: Woelige kinders: Vlak 6: Leesboek 3: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Woelige kinders: Vlak 6: Leesboek 3: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Aanvangsklank van karakters in die boek se name, aanvangsklank van eie naam en klasmaats se name; Volgorde van gebeure; Lees aksies in die storie en voer dit ook uit.

Nuwe alles-in-een: Winterklere: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Winterklere: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Konsepvorming van winter en wintersklere m.b.v ondersteunende illustrasies. Woordeskatuitbreiding in konteks: Name van kledingstukke, begrip van ‘n paar skoene, gepaste werkwoorde, ruimtelike begrippe en kleure.

Nuwe Alles-In-Een: In die klaskamer: Vlak 1: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: In die klaskamer: Vlak 1: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel; Hierdie is 'n redenasieboek (vir saamlees). Fokus: Verjaardag as spesiale feesdag en volgorde van gebeure/gedrag by 'n partytjie of spesiale byeenkoms.

Nuwe alles-in-een: Waar is my eiertjie?: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Waar is my eiertjie?: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Lees van links na regs, diskrimineer verskille in die patroonsin. Herroeping van volgorde van gebeure. Benoem emosies in storie uitgebeeld en rolspel die emosies.

Nuwe alles-in-een: Sportdag by die skool: Vlak 3: Leesboek 2: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Sportdag by die skool: Vlak 3: Leesboek 2: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van verskeidenheid sportsoorte en hulpmiddels wat by die sportsoort gebruik word. Ontwikkeling van denkvaardighede: Pas die voorwerp by die sportsoort.

Nuwe Alles-In-Een: Ons gaan skool toe: Vlak 1: Leesboek 5: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Ons gaan skool toe: Vlak 1: Leesboek 5: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Hierdie is 'n redenasieboek (vir saamlees). Fokus: Verjaardag as spesiale feesdag en volgorde van gebeure/gedrag by 'n partytjie of spesiale byeenkoms.

Nuwe Alles-In-Een Vlak 1 Leesboek 1 - Ons Speel: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 1 Leesboek 1 - Ons Speel: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

- Hierdie is 'n redenasieboek (vir saamlees).

- Fokus: Verjaardag as spesiale feesdag en volgorde van gebeure/gedrag by ’n partytjie of spesiale byeenkoms

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Nature and Comparative Value of the…
Richard Michell Paperback R661 Discovery Miles 6 610
Cornwall Secret and Hidden - A…
Tj Dockree, Cornwall Writers Paperback R510 Discovery Miles 5 100
The Boyhood Consciousness of Christ - a…
Patrick Joseph Temple Paperback R600 Discovery Miles 6 000
Captain America
Jack Kirby, Joe Simon, … Paperback R762 R718 Discovery Miles 7 180
Shakespeare's History of King Henry the…
William Shakespeare Hardcover R1,030 Discovery Miles 10 300
Redemption - 2017 Tales from the Writers…
Bernie Dowling, Vera M Murray, … Hardcover R798 Discovery Miles 7 980
The Vision of Peace - Or, Thoughts in…
William John Edge Paperback R477 Discovery Miles 4 770
A Discourse of the Death of John Quincy…
Leonard Elijah Lathrop Paperback R477 Discovery Miles 4 770
What We Build Up
Multiple Paperback R276 Discovery Miles 2 760
Poems by Henry Wadsworth Longfellow…
Henry Wadsworth Longfellow Paperback R692 Discovery Miles 6 920

 

Partners