0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (397)
  • R50 - R100 (1,826)
  • R100 - R250 (4,222)
  • R250 - R500 (12,014)
  • R500+ (4,565)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Nuwe alles-in-een Afrikaans: Gr 1: Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een Afrikaans: Gr 1: Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R193 R181 Discovery Miles 1 810 Save R12 (6%) In Stock

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Mamma Seekat (L6) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Mamma Seekat (L6) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Hendrik Haan (L12) Graad 3 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Hendrik Haan (L12) Graad 3 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R213 Discovery Miles 2 130 Ships in 14 - 19 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Mevrou Spat en die Spinnekop (L10) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Mevrou Spat en die Spinnekop (L10) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Best Books vir klaslees: Skitterdinge en skoeloeloe (Afrikaans, Paperback): Selwyn Milborrow Best Books vir klaslees: Skitterdinge en skoeloeloe (Afrikaans, Paperback)
Selwyn Milborrow; Illustrated by Natalie Hinrichsen, Tamsin Hinrichsen
R145 R135 Discovery Miles 1 350 Save R10 (7%) Ships in 14 - 19 working days

Zandi se familie verhuis vanaf Namibië na Suid-Afrika. Haar ergste nagmerrie word waar wanneer haar nuwe klasmaats haar spot oor haar Afrikaanse aksent en haar tradisionele haarstyl, maar steeds skitter haar koperarmband asof dit haar wil herinner dat sy nie skaam moet wees oor wie sy is nie. Wanneer sy pouses vir die boelies Herero-volksverhale vertel en meer oor haar kultuur se tradisies leer, besef sy haar ouma was reg: Stories het geheime kragte.

Krok en Dil Vlak 3 Boek 10 - Ek Gaan Nie Slaap Nie (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 3 Boek 10 - Ek Gaan Nie Slaap Nie (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days
Robotkrap (L8) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Robotkrap (L8) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Krok en Dil Vlak 3 Boek 3 - Krok Op 'n Fiets (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 3 Boek 3 - Krok Op 'n Fiets (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days
Verlig die Duisternis (L25&26) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Verlig die Duisternis (L25&26) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 1: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 1: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 14 - 19 working days
Die Sertifikaat (L23&24) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Die Sertifikaat (L23&24) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Pearson REVISE AQA GCSE French Revision Guide inc online edition - 2023 and 2024 exams (Paperback): Stuart Glover Pearson REVISE AQA GCSE French Revision Guide inc online edition - 2023 and 2024 exams (Paperback)
Stuart Glover 1
R254 Discovery Miles 2 540 Ships in 9 - 17 working days

Pearson Revise is the revision series from Pearson, the assessment experts. From the very start of your GCSE, Pearson Revise is the best way to keep learning up to date, practise skills and prepare for assessments and exams. one-topic-per-page format helps you revise more quickly, without the hassle exam-style worked examples match the new specification and demonstrate good exam technique 'Now try this' exam-style practice questions let you test understanding of a topic problem solving support throughout including tricky questions on easy topics and strategies and techniques for answering harder questions. complete coverage of the new specification including brand-new topics. visual explanations of key concepts help you revise quickly and recall key skills in exams. Part of a comprehensive range of learning and revision support available for Pearson Edexcel and AQA GCSEs from Pearson Revise including: Revision Guides, Revision Workbooks, Revision Cards, Practice Papers Plus all linked to a free online learning portal.

Die Haarsny-span (L25&26) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Die Haarsny-span (L25&26) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Ouma Mienkie en die Maltrapmeisies (L25&26) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill... Ouma Mienkie en die Maltrapmeisies (L25&26) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
PG se Motor (L7) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton PG se Motor (L7) Graad 2 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Uit die Natuur (L23&24) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Uit die Natuur (L23&24) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Koppe Stamp (L23&24) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Koppe Stamp (L23&24) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Beplan die Toekoms (L23&24) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Beplan die Toekoms (L23&24) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Tussen die Bladsye (L25&26) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Tussen die Bladsye (L25&26) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Oomblikke in Tyd (L27&28) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Oomblikke in Tyd (L27&28) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Ek wens ek was 'n eenhoring (Afrikaans, Paperback): Rachel Lyon Ek wens ek was 'n eenhoring (Afrikaans, Paperback)
Rachel Lyon; Illustrated by Andrea Ringli
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Krok En Dil: Vlak 3 - Boek 1-10 (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs, Nadia du Plessis Krok En Dil: Vlak 3 - Boek 1-10 (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs, Nadia du Plessis
R500 R453 Discovery Miles 4 530 Save R47 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Krok En Dil: Vlak 4 - Boek 1-10 (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs, Nadia du Plessis Krok En Dil: Vlak 4 - Boek 1-10 (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs, Nadia du Plessis
R500 R453 Discovery Miles 4 530 Save R47 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Bloggers se Gebabbel (L25&26) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal: Jill Eggleton Bloggers se Gebabbel (L25&26) Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal
Jill Eggleton
R122 R113 Discovery Miles 1 130 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Life Sciences: Biodosimetry, Chromosome…
Yang Paperback R2,146 Discovery Miles 21 460
Uncover Level 3 Workbook with Online…
Kathryn O'Dell, Janet Gokay Paperback R739 Discovery Miles 7 390
Immunoassays - A Practical Approach
James Gosling Paperback R2,552 Discovery Miles 25 520
Multiple Intelligences in the Classroom
Thomas Armstrong Paperback R661 R590 Discovery Miles 5 900
Research Anthology on Culturally…
Information R Management Association Hardcover R8,179 Discovery Miles 81 790
Playing with Oobleck
Yolanda Coppedge Hardcover R534 Discovery Miles 5 340
Students at the Center - Personalized…
Bena Kallick, Allison Zmuda Paperback R701 R615 Discovery Miles 6 150
Dance Of The Dung Beetles - Their Role…
Marcus Byrne, Helen Lunn Paperback R460 R425 Discovery Miles 4 250
Text-Book of Physiology - General…
John Hughes Bennett Paperback R816 Discovery Miles 8 160
Kurt, Gert, Jazmine, and Bagel - In…
Irene Dolnick Hardcover R986 Discovery Miles 9 860

 

Partners