|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
Die Meerkat-reeks klaslesers volg 'n fonetiese benadering stap vir stap en stel die voorgeskrewe klanke en latere spelkonvensies bekend. Die vordering van fonetiese vaardighede sal duidelik gesien word. Leesopdragte wat leesbegrip aanmoedig, vergesel elke leesles.
Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word.
Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV
aangeneem het. Op ʼn dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin
Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan bekostig om Leo saam te
neem nie. Ethan begin dadelik planne beraam om geld in te samel, want ʼn
lewe sonder sy beste vriend is ondenkbaar. R40 000 is baie geld,
en drie maande is baie min tyd . . .
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe
KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te
versterk. Huistaalleerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud
wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en
taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot
advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, grafieke en
opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie
beskikbaar by bestbooks.co.za
Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir
honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel,
’n steekhaarfoksterriër. Stoffel ontsnap en Daniel sit hom agterna.
Albei beland in ’n stormwaterpyp in ’n verlate veld. Vasgekeer in ’n
ondergrondse tonnel lyk Stoffel se kanse skraal om vir Oupa Solly op te
spoor; selfs skraler as Daniel se droom om op te hou hakkel. Maar ou
honde kan mos nuwe trieks leer...
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe
KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te
versterk. Huistaalleerders in Graad 9 sal aanklank vind by die inhoud
wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en
taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot
advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, pamflette en
opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie
beskikbaar by bestbooks.co.za
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied
splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se
leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in graad 7 sal aanklank vind
by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul
ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en
berigte tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate,
grafieke en opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná
publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za.
The UK's most popular KS3 Spanish course is packed with content
your pupils will enjoy learning. With a strong cultural focus and a
wide range of resources for all abilities, Viva! opens the window
to the Spanish-speaking world. Viva! segunda edicion includes even
more GCSE-style tasks. The content builds key language skills at
KS3, providing a seamless transition to our GCSE (9-1) Viva!
courses for Pearson Edexcel and AQA and ensuring pupils are
prepared pupils for progression to the new GCSE. Fully
differentiated print and digital resources, including parallel
differentiated Pupil Books for Year 9. Brand new quiz-style Repaso
revision pages, designed for independent or group working, help
pupils prepare for end-of-module assessments Adelante pages pool
and revise the language from each module and build skills towards
GCSE-style tasks, including authentic and literary texts,
role-play, picture based activities and translations. Clear
progression and recycling of vocabulary and grammar build students'
confidence and ability to manipulate language. A focus on building
skills, including through dedicated skills pages, ensures pupils
are ready to progress to GCSE. Introduction of key sounds of
Spanish using phonics helps pupils to establish good Spanish
pronunciation and spelling. Audio files to accompany our Pupil
Books are sold separately.
|
You may like...
Joburg Noir
Niq Mhlongo
Paperback
(2)
R325
Discovery Miles 3 250
|