![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Lien se lankstaanskoene, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Volledige hoofstukopsommings in Afrikaans sowel as bondige opsommings in Engels. • Onderrigvrae oor feite en begrip (met ’n variasie stelwyses asook denkvlakke wat by die antwoorde aangetoon word). • Praktiese voorstelle vir mondelinge sowel as kort stelwerkstukke. • Skryfhulp vir vraestel 3 deur uitvoerbare mini-skryfoefeninge. • ’n Maklike hersieningsvasvra. • ’n Omvattende lys van woorde en idiomatiese uitdrukkings met hulle Engelse ekwivalente. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Lien se lankstaanskoene, die goedgekeurde voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.
Studio 3 for KS3 French is split into parallel differentiated Pupil Books - Vert Pupil Books support with practice and consolidation through a wider variety of activity types. Magazine-style layout, with lots of photographs make every spread more engaging for pupils. Acces Studio page references show where to go to pause and revise the basic topics. Tips on every spread throughout the course teach essential language-learning skills such as using a French dictionary. Every unit in Studio has a grammar objective supported by activities and clear explanations. Audio files to accompany our Pupil Books are sold separately.
Based on the popular Patterns of Power invitational approach to grammar instruction, Patterns of Wonder sets the stage for introducing PreK-1 emergent writers to the power of language and writing. It's no secret that emergent writers thrive in classrooms filled with inquiry, play, and wonder, but how can we invite our youngest writers into the conventions of language, engage them in authentic writing experiences, and capitalize on their natural curiosity around what writers do? Building on the same playful qualities of the invitational process introduced in their bestselling Patterns of Power series, Whitney La Rocca and Jeff Anderson turn their instructional lens to our youngest writers, sharing new ways we can invite them to experiment, have fun, and take risks with writing and language.In this valuable resource, Whitney and Jeff: Introduce the Patterns of Wonder Phases of Emergent Writing as a way to reflect on the work young writers are doing and plan for effective, scaffolded instruction. Outline an adjusted invitational process, adapted especially for use with emergent writers. Position grammar and concepts about print instruction across three overlapping levels of support: oral language, illustrating, and writing. Include over 50 sample lessons that pinpoint and build cumulatively across the most common needs of emergent writers. Feature over 200 engaging picture book recommendations to stir curious classroom conversations. Grounded in play, conversation, and most of all, wonder, Patterns of Wonder brings Whitney and Jeff's irrepressible excitement for inquiry and writing instruction to the ways we support our Pre-K, Kindergarten and 1st grade emergent writers.
Viva! is packed with content your pupils will enjoy learning, with a tried-and-tested approach to progression to GCSE and beyond. lncludes full coverage of the 2014 National Curriculum. Language is introduced in short, easy-to-remember phrases. All four skills are taught and practised on every double-page spread. Songs in every module add to the fun and enjoyment of learning. Tips on every spread throughout the course teach essential language-learning skills such as using a dictionary. Every unit in Viva! has a grammar objective supported by activities and clear explanations. Includes 'extra' support and preparation for pupils studying for GCSE and can be used in parallel with Viva! 3 Rojo Pupil Book in the classroom. Audio files to accompany our Pupil Books are sold separately.
Stimmt! 3 for KS3 German is split into parallel differentiated Pupil Books - Grun and Rot to ensure the resources are at the right level for the whole ability range. Packed with topics yours pupils will enjoy learning, plus lots of insight into the German-speaking world. A tried and tested approach to progression. Support for the introduction of phonics to help develop independent speaking and reading skills from the start. Build skills to facilitate progression to Key Stage 4. Includes support and preparation for pupils studying for GCSE. Audio files to accompany our Pupil Books are sold separately.
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag
- en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan
te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs
stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende
dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met
volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du
Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil
en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se
harte kruip.
Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se • taalvermoë • ontwikkelingstadium • ervaringswêreld • belangstellingsveld en • humorsin. Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar • oogspan • fraseringsvermoë • ervaringsbesit • woordbegrip • sigwoordeskat en • klankmatige ervaring. Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou. 'n Onderwysersgids is beskikbaar.
Die Nuwe alles-in-een Graad 3 Huistaal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Die Leerderboek bevat klanke, spelwoorde, sinskontruksie, sigwoorde en leeslesse wat tematies met die aktiwiteite verbind is. Die boek bevat klankspeletjies en nuttige feite in leeslesse wat betrekking het tot die hedendaagse wereld. Die skrifstrokies op die Onderwysersgids se CD help die onderwyser om lopende skrif vir die leerder te leer en die werkvelle op die CD bied ook ekstra inoefening van nuwe klanke en spelling. Hierdie Leerderboek word gebruik saam met die Onderwysersgids (met 40 weke se lesbeplanning en 'n CD met werkvelle, hulpbronne, skrifstrokies, resepte, liedjies en mondelinge stories), die Klankboek vir leerders vir Huistaal en die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 3 Huistaal (met handskrifstrokies en -patrone, leeslesse en taaloefeninge).
Piekfyn Afrikaans Graad 7 bevat prikkelende leestof vir jou as leerder van Afrikaans Huis Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie en ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ‘n neutdop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook: • verskeie stories en inligtingstekste lees • visuele tekste krities interpreter en verduidelik • oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies • hardoplees en toespraak lewer • aandagtig en krities na inligting en stories luister • taalstrukture en –konvensies deeglik en fouteloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik • transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf. Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar-en eindeeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handbook voorsien- ook toetse en baie hersieningsoefeninge.
Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 2 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker! Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 2- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge wat die leerder moet voltooi. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem. Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne. Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reëlspasiëring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank korrek te skryf. Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit in die klas sal leer volgens die vereistes van die KABV.
Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep
prettige rympies en illustrasies geïnspireer deur die komponis
Camille Saint-Saëns se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Saëns
se werk is geïnspireer deur leeus, hoenders, muile, skilpaaie,
olifante, kangaroes en ander diere. Die werk bestaan uit 14
bewegings wat vir twee klaviere en ’n kamerorkes geskryf is.
Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids gaan jou voorbereiding vir enige soort assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook: vir begrip en pure genot interessante tekste lees; in verskillende sosiale situasies kommunikeer; verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik; vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; noukeurig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture deeglik en foutloos gebruik; heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf volgens die stappe van prosesskryf. Maar dis nie al nie . . . Hou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou gaan jy dit alles in die Afrikaanse klas doen! Jy gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy weer na al die mense van Mandela-rylaan kyk. Ja, Piekfyn Afrikaans het sy eie film en filmsterre! “Mandelarylaan se stories” is ’n tipies Suid-Afrikaanse TV-sepie. Behalwe kyk, gaan jy ook lekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure. Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!
Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se • taalvermoë • ontwikkelingstadium • ervaringswêreld • belangstellingsveld en • humorsin. Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar • oogspan • fraseringsvermoë • ervaringsbesit • woordbegrip • sigwoordeskat en • klankmatige ervaring. Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou. 'n Onderwysersgids is beskikbaar. |
You may like...
The Thinker's Guide to the Human Mind…
Linda Elder, Richard. Paul
Paperback
R552
Discovery Miles 5 520
|