0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Buy Now

Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Leesboek (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R222
Discovery Miles 2 220
You Save: R36 (14%)
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Leesboek (Afrikaans, Paperback):

Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Leesboek (Afrikaans, Paperback)

 (sign in to rate)
List price R258 Loot Price R222 Discovery Miles 2 220 You Save R36 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 7 bevat prikkelende leestof vir jou as leerder van Afrikaans Huis Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie en ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas.

Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede.

Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ‘n neutdop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook:

• verskeie stories en inligtingstekste lees

• visuele tekste krities interpreter en verduidelik

• oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies

• hardoplees en toespraak lewer

• aandagtig en krities na inligting en stories luister

• taalstrukture en –konvensies deeglik en fouteloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik

• transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf.

Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar-en eindeeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handbook voorsien- ook toetse en baie hersieningsoefeninge.

General

Imprint: Best Books
Country of origin: South Africa
Release date: October 2013
Dimensions: 270 x 210 x 9mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 134
ISBN-13: 978-1-77002-942-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Piekfyn Afrikaans
LSN: 1-77002-942-7
Barcode: 9781770029422

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners