0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (269)
  • R50 - R100 (1,028)
  • R100 - R250 (3,236)
  • R250 - R500 (10,277)
  • R500+ (3,498)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General

Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n Rolprentdrama Vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Ivan Botha,... Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n Rolprentdrama Vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Ivan Botha, Donnalee Roberts
R185 Discovery Miles 1 850 Ships in 5 - 10 working days

Wanneer die aantreklike en selfvoldane Basson van Rensburg se pa sterf, aanvaar hy dat hy die baie suksesvolle familie­onderneming sal erf. Tot sy skok ontdek hy daar is voorwaardes. Hy het vyf dae om in die Kaap te kom en daar is ’n take om tydens sy reis te voltooi.

Langs die pad wag ’n beeldskone, boheemse meisie. Amory gaan ook Kaapstad toe, maar is op ’n missie van haar eie. En sy het sekere vaste reëls, nes Basson. Nie een van hulle is ingestel op hartsake nie, maar wie weet wat wag op dié lang tog propvol avontuur en onthullings? Daar is gevaar ook, want wie is die motorfietsman wat so verbete agterna kom – en wat gebeur as hy hulle inhaal?

Kan liefde seëvier met soveel struikelblokke in sy pad?

Pad na jou hart – ’n rolprentdrama ?is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele vrae met antwoorde, ’n konsepvraestel en glossarium van woorde en literêre begrippe.

Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Henriette Turner, Suneen Laing Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Henriette Turner, Suneen Laing
R352 Discovery Miles 3 520 Ships in 5 - 10 working days

Voel Afrikaans soms vir jou soos 'n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op 'n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag.

Die boek is 'n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word.

Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.

Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) In Stock

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.

Klasgids: Hoërskool - Gedigte, Gedigte, Gedigte! (Afrikaans, Paperback): Klasgids: Hoërskool - Gedigte, Gedigte, Gedigte! (Afrikaans, Paperback)
R180 R99 Discovery Miles 990 Save R81 (45%) In Stock

Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

The Afrikaans Handbook and Study Guide - An English Student's Guide to Afrikaans - Grades: 5 to 12 + Tertiary (Afrikaans,... The Afrikaans Handbook and Study Guide - An English Student's Guide to Afrikaans - Grades: 5 to 12 + Tertiary (Afrikaans, Paperback, 2nd Edition)
Beryl Lutrin
R370 R229 Discovery Miles 2 290 Save R141 (38%) In Stock

A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour - coded for easy understanding, recall and application.

Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer Graad 7-9 - Graad 7-9 (Paperback): Marieta Nel, Rika Boucher, Kathie Viljoen Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer Graad 7-9 - Graad 7-9 (Paperback)
Marieta Nel, Rika Boucher, Kathie Viljoen
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) In Stock

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R71 Discovery Miles 710 Ships in 5 - 10 working days
Klaskameraad Studiegids: Skerwe (Afrikaans, Paperback): Sally Partridge Klaskameraad Studiegids: Skerwe (Afrikaans, Paperback)
Sally Partridge; Translated by Zelda Bezuidenhout; Compiled by Marie Jacobs
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Wie het Demi Crowley vermoor? Ses vriende woon 'n musiekfees in die Cederberg by. Net vyf kom terug. Vir haar sewentiende verjaarsdag nooi Demi Crowley haar vyf beste vriende saam met haar na 'n musiekfees vir die partytjie van die dekade. Maar wat veronderstel was om die beste nag van hulle lewens te wees, verander in 'n nagmerrie wat nie een van hulle ooit sal vergeet nie. Skerwe is 'n holderstebolder, wegholverhaal oor liefde, verlies en vriendskap wat jou lank gaan bybly.

X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024 - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe): M Peacock,... X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024 - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe)
M Peacock, R. Scheepers, T. McLachlan, R.H. Gouws, O. Hendry, … 2
R202 Discovery Miles 2 020 Ships in 5 - 10 working days

• Vir graad 8 tot 12 en verder.
• Vir Huistaal en Addisionele Taal.
• Oreenkomstig die kurrikulum.
• Propvol verduidelikings en voorbeelde.
• Wenke vir eksamenvoorbereiding.

Klasgids (Laerskool): Tegnologie in die Klas - Taal in Konteks (Begripstoetse) (Afrikaans, Paperback): Klasgids (Laerskool): Tegnologie in die Klas - Taal in Konteks (Begripstoetse) (Afrikaans, Paperback)
R180 R99 Discovery Miles 990 Save R81 (45%) In Stock

Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Krok En Dil: Gaan Skool Toe (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok En Dil: Gaan Skool Toe (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Nadia du Plessis
R100 R91 Discovery Miles 910 Save R9 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Krok hou van speel … maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie. Dil hou van skool … maar hy hou nie van stilsit nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag! Krok en Dil gaan skool toe bevat drie skreeusnaakse strokies: Krok gaan skool toe, Sit stil, Dil! en Hik! Die grafiese roman is perfek vir beginnerlesers!

Meerkatreeks: Faan Haas Land In Die Pot (Graad 1) (Afrikaans, Paperback): Mart Meij Meerkatreeks: Faan Haas Land In Die Pot (Graad 1) (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij
R191 Discovery Miles 1 910 Ships in 5 - 10 working days

Die Meerkat-reeks klaslesers volg 'n fonetiese benadering stap vir stap en stel die voorgeskrewe klanke en latere spelkonvensies bekend. Die vordering van fonetiese vaardighede sal duidelik gesien word. Leesopdragte wat leesbegrip aanmoedig, vergesel elke leesles.

Klaskameraad Study Guide: Brave New World (Paperback): Aldous Huxley Klaskameraad Study Guide: Brave New World (Paperback)
Aldous Huxley; Compiled by Ruth Everson
R250 R223 Discovery Miles 2 230 Save R27 (11%) Ships in 5 - 10 working days

This study guide is meant to be used along with the reading of the novel Brave new world by Aldous Huxley. The guide is user-friendly and practical to support the teaching process of the novel as literary work in the classroom.

Various literary aspects are discussed in the book, including:

• historical context;
• plot outlines;
• central concerns;
• character development.

The guide features discussions of the novel chapter by chapter with plenty of questions for individual reflection and class discussions. It is aimed at the grade 12 learner who needs to engage with a personal and intellectual understanding of the text in order to produce an essay. The text, written in 1932, remains relevant and controversial and will allow learners to test and challenge their own thinking around individual freedom and the role of society. The guide aims to support and open discussion.

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 8 Afrikaans Huistaal (Afrikaans, Paperback): Frans Mostert Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 8 Afrikaans Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Frans Mostert
R273 Discovery Miles 2 730 Ships in 5 - 10 working days

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, grafieke en opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za

Best Books vir klaslees: Nuwe trieks vir ou honde (Paperback): Christien Neser Best Books vir klaslees: Nuwe trieks vir ou honde (Paperback)
Christien Neser; Illustrated by Keren Setton
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 5 - 10 working days

Wanneer die dertienjarige Daniel by die hondeskuiling opdaag om vir honde te lees en sy leesvertroue op te bou, kruis sy pad met Stoffel, ’n steekhaarfoksterriër. Stoffel ontsnap en Daniel sit hom agterna. Albei beland in ’n stormwaterpyp in ’n verlate veld. Vasgekeer in ’n ondergrondse tonnel lyk Stoffel se kanse skraal om vir Oupa Solly op te spoor; selfs skraler as Daniel se droom om op te hou hakkel. Maar ou honde kan mos nuwe trieks leer...

Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 Afrikaans Huistaal (Afrikaans, Paperback): Marnel Agenbag Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 Afrikaans Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Marnel Agenbag
R273 Discovery Miles 2 730 Ships in 5 - 10 working days

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in Graad 9 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, pamflette en opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za

Krok en Dil Vlak 3 Boek 5 - Superdil (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 3 Boek 5 - Superdil (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days
Krok en Dil Vlak 3 Boek 1 - Ek Is 'n Krok (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 3 Boek 1 - Ek Is 'n Krok (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days
Krok en Dil Vlak 3 Boek 2 - 'n Gat In Die Grond (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 3 Boek 2 - 'n Gat In Die Grond (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days
Dynamo 2 Rouge Pupil Book (Key Stage 3 French) (Paperback): Clive Bell, Gill Ramage Dynamo 2 Rouge Pupil Book (Key Stage 3 French) (Paperback)
Clive Bell, Gill Ramage
R726 Discovery Miles 7 260 Ships in 9 - 17 working days

Dynamo KS3 French Pupil Books help you to motivate pupils and build their key language skills with our pupil-friendly approach to learning grammar and up-to-date cultural content. Builds key language skills including translation, speaking, and grammar, with seamless transition to our courses for 9-1 GCSE French. A supportive logical grammar progression, revisiting key concepts and including clear features and grammar spreads at the end of each module. Up-to-date French cultural content to bring language learning to life - including songs, poems, authentic texts and quizzes. 'En focus' pages combine language from the module with GCSE-style tasks: including authentic and literary texts, role-play, picture-based discussions and translation. Dynamo 2 is split into parallel differentiated Pupil Books - Rouge Pupil Books stretch learning and contain more self-directed activities. Audio files to accompany our Pupil Books are sold separately.

Krok en Dil Vlak 3 Boek 9 - Kolle Net Waar Jy Kyk (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 3 Boek 9 - Kolle Net Waar Jy Kyk (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days
Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R213 Discovery Miles 2 130 Ships in 5 - 10 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Best Books vir klaslees: Skitterdinge en skoeloeloe (Afrikaans, Paperback): Selwyn Milborrow Best Books vir klaslees: Skitterdinge en skoeloeloe (Afrikaans, Paperback)
Selwyn Milborrow; Illustrated by Natalie Hinrichsen, Tamsin Hinrichsen
R165 Discovery Miles 1 650 Ships in 5 - 10 working days

Zandi se familie verhuis vanaf Namibië na Suid-Afrika. Haar ergste nagmerrie word waar wanneer haar nuwe klasmaats haar spot oor haar Afrikaanse aksent en haar tradisionele haarstyl, maar steeds skitter haar koperarmband asof dit haar wil herinner dat sy nie skaam moet wees oor wie sy is nie. Wanneer sy pouses vir die boelies Herero-volksverhale vertel en meer oor haar kultuur se tradisies leer, besef sy haar ouma was reg: Stories het geheime kragte.

Krok en Dil Vlak 3 Boek 8 - Seemonster (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 3 Boek 8 - Seemonster (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days
Krok en Dil Vlak 3 Boek 6 - Ek Soek 'n Nuwe Naam (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 3 Boek 6 - Ek Soek 'n Nuwe Naam (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Krok en Dil Vlak 3 Boek 4 - Net Een Soos…
Jaco Jacobs Paperback R50 R46 Discovery Miles 460
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1…
Best Books Paperback R108 Discovery Miles 1 080
Krok en Dil Vlak 3 Boek 10 - Ek Gaan Nie…
Jaco Jacobs Paperback R50 R46 Discovery Miles 460
Viva! 1 Segunda Edicion Pupil Book…
Rachel Hawkes, Christopher Lillington, … Paperback R848 Discovery Miles 8 480
Good, Better, Best: Things I Learnt in…
Jayne Bauling Paperback R184 Discovery Miles 1 840
Ruimteskip Aarde - Graad 4
Danie Schreuder Paperback R99 R92 Discovery Miles 920
Iets Steek Kop Uit - Graad 5
Danie Schreuder Paperback R99 R92 Discovery Miles 920
Die Waters Wemel - Graad 5
Danie Schreuder Paperback R99 R92 Discovery Miles 920
Cinderella Outgrows the Glass Slipper…
Joan M Wolf, Joan Wolf Paperback R296 R276 Discovery Miles 2 760
Klasgids (Hoërskool): Tegnologie in die…
Paperback R180 R99 Discovery Miles 990

 

Partners