![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids Inleiding tot die drama. Opsommings van al die tonele. Engelse vertalings van moeilike woorde en begrippe asook Engelse hoofstukopsommings. Kontekstuele vrae in Afrikaans en Engels (met aanwysings waar leerders moet antwoord op papier). Antwoorde op alle vrae. ’n Bespreking van die drama, karakterisering, literêre begrippe, simbole, styl en motiewe. Post-leesverrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker. ’n Konsepvraestel om leerders se kennis te toets. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Fiela se kind – die drama, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal.
Kids will love this easy-to-read retelling of an old campfire tale that's a little bit scary and a whole lot funny. "I am zee Viper. I will come in one year," says the spooky voice on porcine Peggy's phone. Who-or what-could this Viper be?
180 Days of Spelling and Word Study is a fun and effective daily practice workbook designed to help students improve their spelling skills. This easy-to-use kindergarten workbook is great for at-home learning or in the classroom. The engaging standards-based activities cover grade-level skills with easy to follow instructions and an answer key to quickly assess student understanding. Each week students practice phonetic patterns while exploring letters and sounds. Watch students become better spellers with these quick learning activities.Parents appreciate the teacher-approved activity books that keep their child engaged and learning. Great for homeschooling, to reinforce learning at school, or prevent learning loss over summer.Teachers rely on the daily practice workbooks to save them valuable time. The ready to implement activities are perfect for daily morning review or homework. The activities can also be used for intervention skill building to address learning gaps.
Packed with fun and colourful French practice matched to the latest National Curriculum, this book & CD-ROM set is ideal for Ages 5-7. Plenty of useful vocabulary is covered, with a range of engaging question types and tips to keep children interested. There's also a 'Listen and Learn' CD-ROM (for PC and Mac) full of words and phrases recorded by native French speakers, plus a pull-out booklet with answers to every question and useful notes for parents.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm. |
You may like...
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n…
Ivan Botha, Donnalee Roberts
Paperback
R185
Discovery Miles 1 850
Dynamo 2 Rouge Pupil Book (Key Stage 3…
Clive Bell, Gill Ramage
Paperback
R726
Discovery Miles 7 260
Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12…
Henriette Turner, Suneen Laing
Paperback
R352
Discovery Miles 3 520
Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer Graad…
Marieta Nel, Rika Boucher, …
Paperback
Viva! 1 Segunda Edicion Pupil Book…
Rachel Hawkes, Christopher Lillington, …
Paperback
R848
Discovery Miles 8 480
|