![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se • taalvermoė • ontwikkelingstadium • ervaringswźreld • belangstellingsveld en • humorsin. Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar • oogspan • fraseringsvermoė • ervaringsbesit • woordbegrip • sigwoordeskat en • klankmatige ervaring. Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou. 'n Onderwysersgids is beskikbaar.
Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se • taalvermoė • ontwikkelingstadium • ervaringswźreld • belangstellingsveld en • humorsin. Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar • oogspan • fraseringsvermoė • ervaringsbesit • woordbegrip • sigwoordeskat en • klankmatige ervaring. Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou. 'n Onderwysersgids is beskikbaar.
Give children playful opportunities to master the top 50 high-frequency words with this engaging collection of "sight-word trees " These systematic reproducibles give students plenty of practice with must-know sight words to dramatically improve their reading, writing, and spelling skills. Perfect for homework and a great way to get kids on target to meet the Foundational Skills for Reading outlined in the Common Core Standards For use with Grades K-2.
Hierdie oefenboek sal taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat praktiese taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke en ander tekssoorte vir lekkerleesgenot terwyl jy leer. Taalstrukture en -konvensies wat in hierdie boek behandel word, sluit in: klankleer woordvorming selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde byvoeglike naamwoorde werkwoorde en bywoorde ander woordsoorte soos lidwoorde, voorsetsels en voegwoorde sinsleer betekenisleer. Hierdie oefenboek bied begripstoetse in elke hoofstuk met taaloefeninge wat op afdeling volg. Daar is ook agt hersieningsvraestelle vir toetsvoorbereiding sowel as ’n oefenvraestel vir eksamenvoorbereiding. Die toeganklike opsommings van taalkonvensies en -strukture in Engels en Afrikaans sal jou voorbereid in die Afrikaans-klaskamer maak. Onthou, hierdie oefenboek bou op die basiese taalstrukture en -konvensies wat jy alreeds begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal. Die Best Books Eksamenhulp Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal dek die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die antwoordstel is gratis op www.bestbooks.co.za beskikbaar. *Ook vir gebruik deur IEB-leerders.
Our workbooks for each year contain extra reading and writing activities perfect for homework or cover work. Vocabulary lists at the end of each module. Year 8 Workbook A for reinforcement Print edition in packs of 8. Differentiated Year 8 Workbook B for extension sold separately in packs of 8.
Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 2 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker! Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 2- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge wat die leerder moet voltooi. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem. Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne. Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reėlspasiėring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank korrek te skryf. Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit in die klas sal leer volgens die vereistes van die KABV.
Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep
prettige rympies en illustrasies geļnspireer deur die komponis
Camille Saint-Saėns se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Saėns
se werk is geļnspireer deur leeus, hoenders, muile, skilpaaie,
olifante, kangaroes en ander diere. Die werk bestaan uit 14
bewegings wat vir twee klaviere en n kamerorkes geskryf is.
Expertly structured Pearson Edexcel GCSE 9-1 Spanish Student Book designed to help learners use language independently and to the best of their ability, with fresh and engaging cultural content. A carefully designed programme of learning teaches the 'building blocks' of Spanish grammar and vocabulary that give students the tools to manipulate language. Key concepts are taught in appropriate topics, revisited and recycled throughout the course to embed understanding and allow practice within different contexts. Content boosts motivation by encouraging students to "learn something new". The book includes topics that are popular with students and teachers, transactional language and real life-contexts; all with links to the Spanish culture. Some overlap in level of demand with the Higher tier book ensures Foundation students are not limited in their progress and can access Higher tier study, and helps you to gauge which tier is most suitable for each of your learners. 'Punto de partida' units provide a smooth transition from KS3 learning Each unit and module is structured to allow gradual progression, ensuring all students can access some content from every section. A range of authentic materials and literary texts help students become familiar with them and build confidence in coping with unknown vocabulary. An equal focus on all four skills and the interplay between them helps reinforce grammar and vocabulary learning. Students encounter grammar in reading and listening activities, and put it into practice in speaking and writing, reinforced with translation activities. Exam preparation units are included for Reading, Writing, Speaking and Listening. Revision forms the final module, supporting class-based revision for the new assessments. Audio files to accompany our Student Books are sold separately.
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.
A dedicated workbook to support and consolidate grammar learning and translation skills for AQA GCSE German for first teacing from 2016. Includes: explanations of key grammar points, verb tables, and exercises to embed grammar knowledge translation exercises and strategies for translation both into German and into English a bank of revision translations bringing together grammar and vocabulary learning from throughout the course clear links to the Student Books from the same series.
Dynamo KS3 French Pupil Books help you to motivate pupils and build their key language skills with our pupil-friendly approach to learning grammar and up-to-date cultural content. Builds key language skills including translation, speaking, and grammar, with seamless transition to our courses for AQA and Pearson Edexcel GCSE 9-1 French. A supportive logical grammar progression, revisiting key concepts and including clear features and grammar spreads at the end of each module. Up-to-date French cultural content to bring language learning to life - including songs, poems, authentic texts and quizzes. 'En focus' pages combine language from the module with GCSE-style tasks: including authentic and literary texts, role-play, picture-based discussions and translation. Dynamo 3 is split into parallel differentiated Pupil Books - Vert Pupil Books support with practice and consolidation through a wide variety of activity types. Audio files to accompany our Pupil Books are sold separately.
|
You may like...
Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer Graad…
Marieta Nel, Rika Boucher, …
Paperback
Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12…
Henriette Turner, Suneen Laing
Paperback
R352
Discovery Miles 3 520
X-Kit Presteer Essensiele Verwysings…
M Peacock, R. Scheepers, …
Paperback
(2)R202 Discovery Miles 2 020
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n…
Ivan Botha, Donnalee Roberts
Paperback
R185
Discovery Miles 1 850
|