Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep
prettige rympies en illustrasies geïnspireer deur die komponis
Camille Saint-Saëns se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Saëns
se werk is geïnspireer deur leeus, hoenders, muile, skilpaaie,
olifante, kangaroes en ander diere. Die werk bestaan uit 14
bewegings wat vir twee klaviere en ’n kamerorkes geskryf is.
Die eerste uitgawe van Karnaval van die diere verskyn in 1998 by
Human & Rousseau. Dit word baie goed ontvang en word in Engels,
Duits, Italiaans en Nederlands vertaal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!