|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Hierdie oefenboek sal jou taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit
bevat taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis (van
woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) verryk en jou help om
Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek
bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke vir lekkerleesgenot terwyl jy leer.
Hierdie oefenboek
- is saamgestel volgens die vereistes van die KABV.
- bied begripstoetse.
- bied agt hoofstukke met taaloefeninge.
- bied oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding.
- is gebruikersvriendelik.
- bevorder taal- en leesvermoë.
- bied toeganklike opsommings van taalkonvensies en -strukture.
- bevat Engels en Afrikaans as instruksietaal.
Hierdie oefenboek bou op die basiese taalstrukture en -konvensies wat jy alreeds
begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal.
Die antwoordstel is op www.bestbooks.co.za beskikbaar.
Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad
2 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker!
Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap
vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 2-
leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou-
en taaloefeninge wat die leerder moet voltooi. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie
leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.
Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die
leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken
patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.
Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reëlspasiëring sodat dit die
leerder in staat stel om elke klank korrek te skryf.
Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit in die klas sal leer
volgens die vereistes van die KABV.
Zeitlose Themen in zeitlosen Geschichten: A Course Book for
Learners of German at the Advanced Level helps students explore
selected literary texts and movies in German to further develop
their reading, listening, speaking, and writing skills in the
language. The book effectively bridges language and literary
skills, and fosters historical, cross-cultural awareness, and
critical thinking. Literary texts and films provide the main
organizational structure of the book. These materials guide
students through a wide ranges of themes including socio-political
issues, social justice, political systems, racism, personal growth
and goals, and love and identity. Based on the length and
complexity of the texts and films, the materials are divided and
presented in small, manageable segments. Each segment features
pre-, during, and post- reading/viewing tasks and activities that
aid in advanced language acquisition and comprehension. Designed to
help advanced learners of German sharpen their speaking and
comprehension skills, Zeitlose Themen in zeitlosen Geschichten is
an innovative text for advanced-level German courses.
|
|