![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Die skrywers van die suksesvolle Nuwe Alles-In-Een-reeks vir Graad R tot 3 bied die Best Books Gegradeerde Leesreeks aan. Die leesreeks is geskryf deur kundiges op die gebied van aanvangsonderrig en -lees. Al die skrywers het reeds ’n aantal gegradeerde leesboeke, wat in baie klaskamers gebruik word, die lig laat sien. Die reeks is ontwikkel onder die leiding van Mart Meij van wie verskeie aanvangsleesreekse met groot sukses in skole gebruik word. Oorsig van die leesreeks: Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Huistaal is vir Grondslagfase-leerders ontwikkel om die jong lesers se taalvlak te bevorder; se woordeskat uit te brei; sigwoorde te leer; se leesspoed te verbeter. Hierdie leesreeks kweek opgewondheid en maak leerders lus om te lees! Hierdie leesboeke bevat interessante en prettige temas en belangrike aanvangskennis wat die vereistes volg van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leesboeke is gegradeer volgens taalvlak – maklik na moeiliker na moeilik. Maak die Best Books Gegradeerde Leesreeks deel van u klas!
Develop your skills to become an inquiring learner; ensure you navigate the MYP framework with confidence using a concept-driven and assessment-focused approach to Spanish, presented in global contexts. - Develop conceptual understanding with key MYP concepts and related concepts at the heart of each chapter. - Learn by asking questions for a statement of inquiry in each chapter. - Prepare for every aspect of assessment using support and tasks designed by experienced educators. - Understand how to extend your learning through research projects and interdisciplinary opportunities. - Think internationally with chapters and concepts set in global contexts.
'n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, 'n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees.
Dit was ’n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy oë wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou – net daar het die plan soos ’n weerligvoël in Senke se kop geskiet. Sy plan om vir sy Buti ’n groot surprise te gee . . . iets wat hy nooit sal vergeet nie, al word hy ’n ou mkhulu met ’n grys baardjie. Hierdie skooluitgawe is aangevul met • ’n inleiding tot die roman • woordverklarings • glossariums • verrykende materiaal • vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV.
180 Days of Spelling and Word Study is a fun and effective daily practice workbook designed to help students improve their spelling skills. This easy-to-use sixth grade workbook is great for at-home learning or in the classroom. The engaging standards-based activities cover grade-level skills with easy to follow instructions and an answer key to quickly assess student understanding. Each week students learn 20 words, focusing on spelling rules, patterns, and vocabulary. Watch students become better spellers with these quick independent learning activities.Parents appreciate the teacher-approved activity books that keep their child engaged and learning. Great for homeschooling, to reinforce learning at school, or prevent learning loss over summer.Teachers rely on the daily practice workbooks to save them valuable time. The ready to implement activities are perfect for daily morning review or homework. The activities can also be used for intervention skill building to address learning gaps.
Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV vir Graad 3. Die klanke wat die leerder moet leer in Graad 3 word hierin behandel, bv. enkelklanke (a, e, o, i en u), dubbelklanke (aa, ee, oo en uu), diftonge (pl, br, fr en sp) asook vokaalkombinasies (ei en ie). Meervoude en verkleining word ook geleer. Die boek bevat volkleurklankkaarte wat die ouer of onderwyser kan uithaal om in die klankles te gebruik.
Second language (L2) pronunciation has become increasingly visible as an important area of L2 teaching and research. Despite the growing number of resources available focused on L2 pronunciation, technology in L2 pronunciation has received much less attention. While technology has been an enduring strand of L2 pronunciation research, it has also been somewhat inconspicuous. Indeed, research has examined a wide variety of technologies such as language-learning platforms, speech visualization software, and Automatic Speech Recognition. Despite the abundance of research, it can be difficult to gain a full sense of work in this area given the lack of a comprehensive and consolidated resource or reference. This book endeavors to fill that gap and make L2 pronunciation technologies more visible by providing teachers and researchers an introduction to research in a wide variety of technologies that can support pronunciation learning. While working to introduce practitioners to numerous technologies available, it also dives into the research-basis for their use, providing new studies and data featuring a wide variety of languages and learning contexts. |
You may like...
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n…
Ivan Botha, Donnalee Roberts
Paperback
R185
Discovery Miles 1 850
X-Kit Presteer Essensiele Verwysings…
M Peacock, R. Scheepers, …
Paperback
(2)R202 Discovery Miles 2 020
Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer Graad…
Marieta Nel, Rika Boucher, …
Paperback
Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12…
Henriette Turner, Suneen Laing
Paperback
R352
Discovery Miles 3 520
|