![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
New Simpler French Course - Solid GCSE grammar practice from the classic name in language publishing. Content: Extensive grammar section Comprehensive passages Grammar drills Translations Extracts from French literature to put grammar in context
'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste addisionele taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediere Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. inligtings-, sosiale wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei. Al hierdie lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien: Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is; Toeligting by moeiliker tekste; Woordverklarings vir komplekse woorde; Die stappe van die leesproses; Antwoorde op alle vrae is gratis op die uitgewer se webtuiste beskikbaar (www.bestbooks.co.za). Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.
Develop your skills to become an inquiring learner; ensure you navigate the MYP framework with confidence using a concept-driven and assessment-focused approach to Spanish, presented in global contexts. - Develop conceptual understanding with key MYP concepts and related concepts at the heart of each chapter. - Learn by asking questions for a statement of inquiry in each chapter. - Prepare for every aspect of assessment using support and tasks designed by experienced educators. - Understand how to extend your learning through research projects and interdisciplinary opportunities. - Think internationally with chapters and concepts set in global contexts.
Rick's Gum Rick has some bubble gum, but the bubble gets too big. Can Rick's family save him? The Red Pot Rem is not happy when she gets a maths sum wrong. She is so angry that nothing is safe from Rem or her red pot of paint!
This book presents different practices and strategies for the English as an additional language classroom as well as units that could be adapted to various grade levels, English language proficiency levels, and linguistic and cultural backgrounds. The research, lessons, and concepts included in the book present innovative ideas in EAL education. The chapters are the result of a professional learning program for 30 English as a Foreign Language (EFL) teachers from Brazil, held at the University of Miami's School of Education and Human Development in the Spring semester of 2018. The program, entitled "Six-Week English Language Certificate Program for High School English Teachers from Brazil (PDPI)," contained several components related to language development and methodology, including orality, reading, writing, linguistic and grammatical knowledge, and interculturality. The program was guided by the principle of multiliteracies, with a focus on English language development through new possibilities to participate in meaning making that incorporates verbal, visual, body language, gestures, and audiovisual resources.
Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat. Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders • spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer • glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies • vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik • noukeurig en krities na taalgebruik luister • taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik • nuwe woorde en sinne gebruik • transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf. Die ONDERWYSERSGIDS bied: • ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures • leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop • wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf • gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas • onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning • ’n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering • ’n CD waarop ’n volledige onder wysers lêer, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn. Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter mediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei. Die leesboeke bied: • kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste • prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies. Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit: • vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke • toeligting by moeiliker tekste • woordverklarings vir komplekse woorde.
'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste addisionele taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediere Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. inligtings-, sosiale wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei. Al hierdie lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien: Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is; Toeligting by moeiliker tekste; Woordverklarings vir komplekse woorde; Die stappe van die leesproses; Antwoorde op alle vrae is gratis op die uitgewer se webtuiste beskikbaar (www.bestbooks.co.za). Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).
'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediere Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat kort dramas om in groepverband te gedigte om te lees. Daar is ook heelwat inligtings-, sosiale en media tekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei. Al hierdie lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien: geformuleer is; toeligting by moeiliker tekstel woordverklarings vir komplekse woorde; die stappe van die leesproses; antwoorde op alle vrae is gratis (www.bestbooks.co.za). Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).
How can you effectively motivate young people to engage with foreign language learning? How can young people engage with new ideas and cultural experiences within and outside the classroom? The new edition of A Practical Guide to Teaching Foreign Languages in the Secondary School offers straightforward advice and inspiration for training teachers, NQTs and teachers in their early professional development. Written by a team of expert professionals, it offers a wide range of strategies for successful teaching in the languages classroom. Key topics covered include: Helping pupils develop better listening skills Effective speaking activities Choosing the best texts and technology for reading skills Teaching grammar Internet tools and services for teaching and learning Integrating formative assessment The intercultural dimension of language teaching Collaborating with primary schools and successful transition Teaching Arabic and Mandarin Working with TAs and FLAs Classroom research and reflective practice This fully revised and updated second edition includes new chapters on homework, motivation and less widely taught languages, while the core sections on reading and writing, planning, and culture and diversity have been significantly updated to reflect important changes in research, practice and policy. A Practical Guide to Teaching Foreign Languages in the Secondary School extends the popular Learning to Teach Foreign Languages in the Secondary School by providing detailed examples of theory in practice, based on the most up-to-date research and practice, as well as links to relevant sources supporting evidence-informed practice. It is an essential compendium of support and ideas for all those embarking upon their first steps in a successful career in teaching foreign languages.
Help students build content area literacy through interactive notetaking! This resource provides creative strategies for developing students' interactive notetaking skills across the content areas. Lessons focus on topics including partner work, vocabulary, comprehension, and summarizing to engage students in critical thinking and analysis. This grade-range-specific resource differentiates instruction to support the needs of students at each grade level. Aligned to standards, this essential classroom resource will allow students to practice effective learning strategies, increasing retention and achievement in mathematics, language arts, social studies, and science.
The Cambridge Latin Course is a well-established introductory course developed by the Cambridge School Classics Project. This fourth edition offers a number of new features whilst retaining the fundamental elements of this popular course. Book 3 is based in Bath and Chester, and contains explanatory language notes with grammatical tables and vocabularies, practice examples, background information and illustrations and a vocabulary checklist for each stage. The layout of the stories and language notes has been improved, and the grammar sections, stories and exercises have also been revised to aid both pupils' and teachers' comprehension.
This collection gathers contributions from scholars from Poland and abroad addressing different facets of research into the processes of foreign-language and second-language learning and teaching as they transpire in a typical language classroom. The book is divided into three parts, which address in turn: research directions and methodology, the findings of empirical research, and links between theoretical considerations and classroom practice. Accordingly, the first part includes papers that examine the role of different research paradigms, put forward concrete research proposals, present innovative data gathering tools or assess the role of such instruments in language teaching. The second part includes reports on original research studies focusing e.g. on teachers' beliefs, the role of lexis and pragmatics, the application of modern technologies, the teaching and assessment of primary school children, and the development of social skills from a cross-cultural perspective. Finally, the third part of the book demonstrates how theory-driven approaches can enhance the effectiveness of instructed second language acquisition. |
You may like...
Dark Silicon and Future On-chip Systems…
Suyel Namasudra, Hamid Sarbazi-Azad
Hardcover
R3,940
Discovery Miles 39 400
Web-Based Services - Concepts…
Information Reso Management Association
Hardcover
R16,895
Discovery Miles 168 950
Learn Java GUI Applications - 11th…
Philip Conrod, Lou Tylee
Paperback
R2,844
Discovery Miles 28 440
Finding Source Code on the Web for Remix…
Susan Elliott Sim, Rosalva E. Gallardo-Valencia
Hardcover
Essential Java for Scientists and…
Brian Hahn, Katherine Malan
Paperback
R1,266
Discovery Miles 12 660
|