Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
|
Buy Now
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R234
Discovery Miles 2 340
You Save: R15
(6%)
Other Buying Options
Seller Price
R322
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R249
Loot Price R234
Discovery Miles 2 340
You Save R15 (6%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste
Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die
Intermediere Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens
verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in
hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle
hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke
storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net
uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat
jong lesers nuwe avonture gaan laat kort dramas om in groepverband
te gedigte om te lees. Daar is ook heelwat inligtings-, sosiale en
media tekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees
oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek
vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan
hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is
daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude,
verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei. Al hierdie
lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en
vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder. Vir die klaskamer Om
die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die
volgende inligting in die leesboek voorsien: geformuleer is;
toeligting by moeiliker tekstel woordverklarings vir komplekse
woorde; die stappe van die leesproses; antwoorde op alle vrae is
gratis (www.bestbooks.co.za). Goedgekeur vir die Nasionale
Katalogus (KABV).
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.